Sasco waarsku matrieks teen ‘kolleges’

Argieffoto

Die SA Students’ Congress (Sasco) het matrikulante Dinsdag gewaarsku om nie by vals kolleges in te skryf nie.

“Ons doen ‘n beroep op voornemende studente om waaksaam te wees wanneer hulle hoëropleidingsinstansies kies om verder te studeer,” het Sasco in ‘n verklaring gesê. “Daar is talle misdadigers wat mense se geld wil vat deur studente vir ongeakkrediteerde kursusse in te skryf of selfs by kolleges in te skryf wat nie bestaan nie.” Sasco maan die jeug om met die departement van hoër onderwys in verbinding te tree om ‘n kollege se geloofwaardheid te bevestig.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.