Lees jy graag Maroela Media? Ondersteun ons met ʼn vrywillige finansiële bydrae.skenk nou
  • 9-3-2021
  • Kontak ons
  • Teken in Word deel
Maroela Media
Nuus
9 Maart 2021
Kieslys 
  • Nuus
    • Alle nuus
    • SA nuus
    • Wêreldnuus
    • Geldsake
    • Nuuskommentaar
    • In diepte
    • Grondhervorming
    • Plaasaanvalle
    • Koronavirus
      • Meer as helfte van kinders aanlyn geboelie
      • Pretoriase skool gereed, sou betogers terugkom
      • Agrizzi se borgtogvoorwaardes verslap
      • Ambagstudente sal baat by ‘historiese ooreenkoms’  
      • Oudminister se eks ook by korrupsiesaak betrek
  • Sport
    • Alle sportnuus
    • Rugby
    • Krieket
    • Gholf
    • Atletiek
      • Protea-vroue kom hard terug aarde toe
      • Rekordbreker Djokovic besing Federer se lof
      • Aussies wil SA toer herskeduleer
      • Uefa sê skeidsregter was nie rassisties
      • Luister: Morné Steyn skop projek af om skolesport te help
  • Landbou
    • Alle landbou
    • Landbounuus
    • Landboupromosies
    • Landboutegnologie
    • Produksie
      • Boer sterk goed aan ná Kirkwood-aanval
      • plaashek-pexels AfriForum ondersteun boere met plaasbeveiliging
      • Entstof vir snotsiekte binnekort ‘n werklikheid
      • plaas-polisie-veld ‘Polisiebeamptes’ gevonnis ná plaasaanval
      • grondhervorming Departement se ywer met afsetting van boere ‘skokkend’
  • Debat
    • Alle debatte
    • Rubrieke
    • Redakteursbrief
    • Meningsvormers
    • Só sê die lesers
    • Nuuskommentaar
      • onderwys-appel-pen-merkwerk Die koronakrisis het onderwys onherroeplik verander
      • Meer buitelandse investering noodsaaklik vir SA
      • VSA verbod op hidrobreking luide waarskuwing vir SA, ander lande
      • Internasionale oorsig: Is Merkel en haar party in die moeilikheid?
      • Internasionale oorsig: Wat is Biden se strategie met Iran?
  • Kos
    • Alle kos
    • Drinkgoed
    • Gebak
    • Vleis en seekos
    • Soetgoed
    • Stuur jou familieresep
    • Resepteboeke
    • Hap-video’s
    • Vinnige resep-video’s
      • Resep: Kekerertjie-en-fetaslaai
      • Resep: Ouma Hentie se Hotom
      • Texas spog met sy eie SA kombuis
      • Resep-video: Ontbyt in ’n koppie
      • Annelien se kombuis: Kersie-biscotti
  • Afrikaans
    • Alle afrikaans
    • Boeke
    • Gedigte
    • Idiome & uitdrukkings
    • Taalgebruik
    • Interessante woorde
    • Boek van die maand
      • Uitdrukking: Die hele boksendais
      • Boek: ‘Jy sê, ek sê, ons sê’ – Marita van der Vyver
      • Tjoppie-boeke: Die muskiet, Tjoppie se verjaardag
      • Woord: plets
      • Luister: Vyf wenke vir ʼn ligter lewensreis
  • Vreemd
    • Alle vreemdhede
      • Prokureur sê só weet jy iemand lieg
      • Klant bestel ‘obsene burger’ met 50 ekstra snytjies kaas
      • Kuiken vir wêreld se oudste wilde voël
      • Kritiek oor paartjie se ‘gulsige’ troukaartjie
      • ‘Pa’ in hulle WhatsApp-groep is toe eintlik ʼn vreemdeling
  • Goeie goed
    • Alle goeie goed
    • Goeie nuus
    • ToekomsVenster
      • Foto’s: Met dapper en stapper na Kili-piek
      • FAK, Voortrekkers bring hulde aan gestorwenes van die ABO
      • Luister: Morné Steyn skop projek af om skolesport te help
      • Hospitaalpersoneel kry omgeegeskenkies
      • Hoërskool Centurion spog met top-matriekuitslae
  • Leefstyl
    • Alle leefstyl
    • Gesondheid
    • Mense
    • Motors
    • Ouerskap
    • Reis
    • Só maak mens
    • Stiltetyd
    • Tegnologie
    • Tuin
    • Voorkoms
      • Meer as helfte van kinders aanlyn geboelie
      • onderwys-appel-pen-merkwerk Die koronakrisis het onderwys onherroeplik verander
      • Covid-19 vererger pandemie van mishandeling, uitbuiting teen vroue
      • Foto’s: Met dapper en stapper na Kili-piek
      • FAK, Voortrekkers bring hulde aan gestorwenes van die ABO
  • Vermaak
    • Alle vermaak
    • Flieks
    • Musiek
    • Doen-dinge
    • Top 20
    • Bekendes
    • Teater
    • Televisie
      • Liezel Pieters woeker op die Top-20
      • Sanger Frikkie van Biljon oor ‘klein boerdery in die stad’
      • Nuwe hoof aan stuur by OnseTV-kanaal
      • Luister: Morné Steyn skop projek af om skolesport te help
      • Adam Tas gee lewe aan nuwe Voortrekkerlied
  • Radio
    • Alle radionuus
    • Uitsaaitye
    • Radiodramas
    • Podsendings
    • Briekaandraai
      • Covid-19 vererger pandemie van mishandeling, uitbuiting teen vroue
      • Luister: Morné Steyn skop projek af om skolesport te help
      • Luister: Vyf wenke vir ʼn ligter lewensreis
      • ToekomsVenster: Ek vertrou nie
      • ToekomsVenster: Woorde wat kwes
  • Kontak
    • stuur jou nuuswenk
    • stuur ‘n boodskap
    • nuusbriewe
    • ondersteun ons
    • adverteer
    • maroela-studiefonds
    • maroela op jou slimfoon
    • telegram-nuusflitse
    • kompetisies
    • winkel

‘Sataniese ritueel’: Kirsty is twee keer gewurg

 3 Mei 2013
  Suné van Heerden

Hoe wil jy die artikel deel?

  • facebook
  • twitter
  • pinterest
  • whatsapp
  • e-pos

Kirsty Theologo

Kirsty Theologo (18) is glo twee keer gewurg voordat sy tydens ‘n beweerde sataniese ritueel haar bewussyn verloor het.

Jeremy King, wat skuld erken het vir sy aandeel in die moord, het gesê Robin Harwood het aanvanklik Theologo probeer wurg, maar het toe in ‘n struweling beland, berig EWN. Hy kon die nie regkry dat sy haar bewussyn verloor nie. Volgens King het hy Theologo weer gewurg en vasgedruk sodat die vriende met die ritueel kon begin.

King getuig tans in die hooggeregshofsitting in die Palm Ridge-landdroshof teen vier persone wat daarvan beskuldig word dat hulle Theologo en haar 14-jarige vriendin in Oktober 2011 op ‘n koppie in die suide van Johannesburg aan die brand gesteek het nadat hulle petrol oor hulle uitgegooi het. Theologo is ‘n week ná die voorval in die hospitaal oorlede. Die vriendin het die voorval oorleef. King en Lester Moody het vroeër ‘n pleitooreenkoms met die staat aangegaan en is 17 jaar tronkstraf, waarvan vyf opgeskort is, uit.

Volgens King het Harwood glo aan Lindon Wagner gesê dis verkeerd om die ritueel uit te voer, en hy het dit probeer keer.

King is vroeër van oneerlikheid in sy getuienis beskuldig nadat hy homself weerspreek het oor wie aan die moord deelgeneem het.

Lees ook:
‘Sataniese ritueel’: Theologo se aanvaller getuig
‘Sataniese ritueel’: “Ek is nie die dier nie”
‘Sataniese ritueel’: Meisie wis glo niks van moordplanne
‘Sataniese ritueel’: Getuienis bevraagteken
‘Sataniese ritueel’: Slagoffer is “braaivleis” genoem
‘Sataniese ritueel’: Kirsty was glo “prostituut” van die Bybel
‘Sataniese ritueel’: Bloed op ‘n brandende Bybel gestort
‘Sataniese ritueel’: Skokkende onthullings
‘Sataniese ritueel’: Slagoffer wou letsels in hof wys
‘Sataniese ritueel’: Kirsty wou glo geoffer word
‘Sataniese ritueel’: Ma’s, slagoffer se broer getuig
‘Sataniese ritueel’: Slagoffer se ma getuig
‘Sataniese ritueel’: Moordsaak hervat
Borgaansoek vir twee verdagtes in sataniese ritueelsaak
Meisie (18) aan die brand gesteek tydens ‘sataniese ritueel’

Deel van: Nuus, SA-nuus
 Kirsty Theologo moorde ritueel satanies

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

vorige artikel

Dag 7: Solidariteit vs die DKD

volgende artikel

Pieter-Dirk Uys begin met politieke beweging

Het jy gehoor?

Meer buitelandse investering noodsaaklik vir SA

Fiësta-toekennings: Jong kunstenaars, legendes vereer

Nuwe hoof aan stuur by OnseTV-kanaal

Sanger Frikkie van Biljon oor ‘klein boerdery in die stad’

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

Teken In

Jou wagwoord vergeet?

Herstel jou wagwoord

Oeps! Het jy jou Maroela-fontein-wagwoord verloor? Geen probleem! Ons kan vir jou ’n skakel na jou e-pos toe stuur. Klik bloot op die skakel in daardie e-pos om ’n nuwe wagwoord te kies.

Ons weet jy verlang reeds na ons almal in Maroela-fontein.

Kanselleer

Word deel van Maroela-fontein

Registreer op die webwerf

Jou wagwoord is per e-pos aan jou gestuur. Kanselleer

Word deelTeken in

Peiling

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuus oor die koronavirus

Sien ook die regering se amptelike webwerf by sacoronavirus.co.za

Neutedop-nuusbrief

Ontvang die afgelope 24 uur se nuus in jou e-posbus, gratis!
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Video

  • Luister: Morné Steyn skop projek af om skolesport te help
  • Tuis
  • Nuus
  • Debat
  • Sport
  • Kos
  • Afrikaans
  • Vreemdhede
  • Goeie goed
  • Leefstyl
  • Tegnologie
  • Vermaak
  • Radio
  • Kontak ons
  • Stuur jou nuuswenk
  • Maroela op jou slimfoon
  • Nuusbriewe
  • Nuusflitse op Telegram
  • Kompetisies
  • Oor ons
  • Ondersteun ons
  • Adverteer
  • Maroela-studiefonds
  • Werk vir Maroela
Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. Maroela Media se Christelike karakter is die kern van ons redaksionele beleid. Die beste van alles? Dis gratis!
IAB

Maroela Media is deel van die Solidariteit Beweging. Bepalings en voorwaardes geld. © 2011 - 2021 Maroela Media.

  • Tuis
  • Nuus
  • Sport
  • Geldsake
  • Landbou
  • Debat
  • Kos
  • Afrikaans
  • Goeie goed
  • Leefstyl
  • Vreemdhede
  • Vermaak
  • Radio
  • Koronavirus
  • Weer
  • Winkel
  • Ondersteun ons
  • Oor ons
  • Kontak ons