Die moordverhoor van vier mense wat by die dood van Kirsty Theologo (18) betrek word, is Maandag in die Johannesburgse hooggeregshof uitgestel omdat regter Geraldine Borchers siek is.
Die verhoor is tot Donderdag uitgestel.
Vier mense word beskuldig van die moord op Theologo in Oktober 2011 op ‘n koppie in Linmeyer, Johannesburg, en word van poging tot moord op haar toe 14-jarige vriendin aangekla. Die twee meisies is glo tydens ʼn sataniese ritueel aangerand en aan die brand gesteek nadat petrol oor hulle uitgegooi is. Theologo het ‘n week later in die hospitaal aan haar beserings beswyk. Haar vriendin het die voorval oorleef.
Lees ook:
‘Sataniese ritueel’: Beskuldigde het mag gesoek
‘Sataniese ritueel’: Getuienis bevraagteken
‘Sataniese ritueel’: Theologo se saak uitgestel
‘Sataniese ritueel’: Kirsty is twee keer gewurg
‘Sataniese ritueel’: Theologo se aanvaller getuig
‘Sataniese ritueel’: “Ek is nie die dier nie”
‘Sataniese ritueel’: Meisie wis glo niks van moordplanne
‘Sataniese ritueel’: Getuienis bevraagteken
‘Sataniese ritueel’: Slagoffer is “braaivleis” genoem
‘Sataniese ritueel’: Kirsty was glo “prostituut” van die Bybel
‘Sataniese ritueel’: Bloed op ‘n brandende Bybel gestort
‘Sataniese ritueel’: Skokkende onthullings
‘Sataniese ritueel’: Slagoffer wou letsels in hof wys
‘Sataniese ritueel’: Kirsty wou glo geoffer word
‘Sataniese ritueel’: Ma’s, slagoffer se broer getuig
‘Sataniese ritueel’: Slagoffer se ma getuig
‘Sataniese ritueel’: Moordsaak hervat
Borgaansoek vir twee verdagtes in sataniese ritueelsaak
Meisie (18) aan die brand gesteek tydens ‘sataniese ritueel’