Lees jy graag Maroela Media? Ondersteun ons met ʼn vrywillige finansiële bydrae.skenk nou
  • 25-1-2021
  • Kontak ons
  • Teken in Word deel
Maroela Media
Nuus
25 Januarie 2021
Kieslys 
  • Nuus
    • Alle nuus
    • SA nuus
    • Wêreldnuus
    • Geldsake
    • Nuuskommentaar
    • In diepte
    • Grondhervorming
    • Plaasaanvalle
    • Koronavirus
      • Meer as 3 000 betogers vas in Rusland; Kremlin kap na VSA
      • Departement sê oor rooigety aan Weskus
      • Oudsegsman tronk toe na hy voorwaardes verbreek
      • Wynlanders steeds raadop met onwettige besetters
      • Ramaphosa: ‘Mthembu se strewe moet voortgesit word’
  • Debat
    • Alle debatte
    • Rubrieke
    • Redakteursbrief
    • Meningsvormers
    • Só sê die lesers
    • Nuuskommentaar
      • Betowerende Baviaanskloof: ’n Reis deur onherbergsame berge
      • Trump se nalatenskap moet anderkant sy persoon gesoek word
      • Internasionale oorsig: Navalny bly doring in Poetin se vlees
      • Uitkruip by 2020 en inkruip by 2021
      • Onteieningswet – die rooi ligte flikker
  • Sport
    • Alle sportnuus
    • Rugby
    • Krieket
    • Gholf
    • Atletiek
      • Gholf in Abu Dhabi: geen sigaar vir SA spelers
      • Proteas wen reeks getooi in swart
      • Europese rugby stel baie hoë eise
      • Poirier laat McGregor harpuis ruik
      • Haaie klop WP ná slag in eerste skrum geslaan word
  • Kos
    • Alle kos
    • Drinkgoed
    • Gebak
    • Vleis en seekos
    • Soetgoed
    • Stuur jou familieresep
    • Resepteboeke
    • Hap-video’s
    • Vinnige resep-video’s
      • Twee heerlike resepte vir nasionale pasteidag
      • Resep-video: Kaneelsuikersnye
      • Resep: Groen rooibos-smoothie
      • Resep: Anys-pampoenbeskuit
      • Resep: Limonade
  • Afrikaans
    • Alle afrikaans
    • Boeke
    • Gedigte
    • Idiome & uitdrukkings
    • Taalgebruik
    • Interessante woorde
    • Boek van die maand
      • Taaltoffie: “roller coaster”
      • Boek: Tesourus van Afrikaans (heruitgawe)
      • Taalgebruik: aanlyn, virtueel, digitaal
      • Boek: Biografie oor Boeregeneraal wat Uniewording help bewerkstellig
      • Gedig: Ontvlugting
  • Vreemd
    • Alle vreemdhede
      • Video: Hond wag getrou by hospitaal vir eienaar  
      • Groot debat toe vrou oor stortgewoonte gesels
      • Stuk Franse geskiedenis te koop
      • Video: SA’ner in Springboktrui skrik nie vir Oostenryk se koue
      • Amerikaanse duif nou voortvlugtende in Australië
  • Goeie goed
    • Alle goeie goed
    • Goeie nuus
    • Ouerskap
    • Onderwys
    • Stiltetyd
    • ToekomsVenster
      • Gedagte vir die dag: Waarde
      • Gedagte vir die dag: Vriendskap
      • ToekomsVenster: Waarmee is die Here besig?
      • Kommer oor hoe afsonderingsregulasies kinders raak
      • Uitkruip by 2020 en inkruip by 2021
  • Leefstyl
    • Alle leefstyl
    • Gesondheid
    • Mense
    • Motors
    • Reis
    • Só maak mens
    • Tuin
    • Voorkoms
      • Betowerende Baviaanskloof: ’n Reis deur onherbergsame berge
      • VW se baanbrekerbus…
      • Willemien & Philomène: Die Afrikaanse nooi met die Franse alter ego
      • Iemand in jou huis het Covid-19, hoe nou?
      • Klein dorpies in SA wat jy moet besoek
  • Tegnologie
    • Alle tegnologie
    • Kragdag
      • Sosiale media moet herbesin ná Trump-verbanning op platforms
      • WhatsApp staak eers deel van data
      • WhatsApp slaan vure dood oor nuwe beleid
      • Inskrywings vir SA se eerste slimfoonfotokompetisie nog welkom
      • Nuwe WhatsApp-regulasies: Kenners nie bekommerd
  • Vermaak
    • Alle vermaak
    • Flieks
    • Musiek
    • Doen-dinge
    • Top 20
    • Bekendes
    • Teater
    • Televisie
      • ‘7de Laan’ nou minder op die kassie
      • Willemien & Philomène: Die Afrikaanse nooi met die Franse alter ego
      • Hoe lyk Hollywood: ‘Bridgerton’ hernu; akteur pleit in verkragtingsaak
      • Video: ‘Jy kan breek, ons sal bou’
      • ‘Boer soek ’n vrou’ skop af; boere deel hartsake aanlyn
  • Radio
    • Alle radionuus
    • Uitsaaitye
    • Radiodramas
    • Podsendings
    • Briekaandraai
      • ToekomsVenster: Waarmee is die Here besig?
      • Video: ‘Jy kan breek, ons sal bou’
      • Luister in 3 minute: Impak van alkoholverbod, huisprysindeks en arbeidswetgewing
      • Podlitiek: Skole gesluit, ligte steeds uit & Pfizer se spyt
      • Vertroue ToekomsVenster: Bewaar ons van ongeloof, twyfel
  • Kontak
    • stuur jou nuuswenk
    • stuur ‘n boodskap
    • ondersteun ons
    • adverteer
    • maroela-studiefonds
    • nuusbriewe
    • maroela op jou slimfoon
    • telegram-nuusflitse
    • kompetisies
    • winkel

‘Sataniese ritueel’: Theologo se aanvaller getuig

 2 Mei 2013
  Suné van Heerden

Hoe wil jy die artikel deel?

  • facebook
  • twitter
  • pinterest
  • whatsapp
  • e-pos

Kirsty Theologo

Jeremy King (20) wat skuld beken het op die moord van Kirsty Theologo tydens ‘n beweerde sataniese ritueel, het Donderdag in die hooggeregshofsitting in die Palm Ridge-landdroshof getuig.

King getuig tans teen vier ander jeugdiges wat van deelname aan die ritueel beskuldig word. King het die grootste gedeelte van Donderdag spandeer om sy weergawe van die gebeure, wat tot die voorval gelei het, te vertel.

Die saak is tot Vrydag uitgestel net voordat kruisverhoor kon begin.

Theologo (18) en haar vriendin is op 21 Oktober 2011 op ‘n koppie in die suide van Johannesburg vasgebind en aan die brand gesteek nadat petrol oor hulle uitgegooi is. Theologo het later in die hospitaal aan haar beserings beswyk, maar haar vriendin, wat ten tye van die voorval 14 jaar oud was, het oorleef.

King en Lester Moody het skuld beken op die misdaad en is beide tot 17 jaar tronkstraf, waarvan vyf jaar opgeskort is, gevonnis.

Lees ook:
‘Sataniese ritueel’: “Ek is nie die dier nie”
‘Sataniese ritueel’: Meisie wis glo niks van moordplanne
‘Sataniese ritueel’: Getuienis bevraagteken
‘Sataniese ritueel’: Slagoffer is “braaivleis” genoem
‘Sataniese ritueel’: Kirsty was glo “prostituut” van die Bybel
‘Sataniese ritueel’: Bloed op ‘n brandende Bybel gestort
‘Sataniese ritueel’: Skokkende onthullings
‘Sataniese ritueel’: Slagoffer wou letsels in hof wys
‘Sataniese ritueel’: Kirsty wou glo geoffer word
‘Sataniese ritueel’: Ma’s, slagoffer se broer getuig
‘Sataniese ritueel’: Slagoffer se ma getuig
‘Sataniese ritueel’: Moordsaak hervat
Borgaansoek vir twee verdagtes in sataniese ritueelsaak
Meisie (18) aan die brand gesteek tydens ‘sataniese ritueel’

Deel van: Nuus, SA-nuus
 Johannesburg Kirsty Theologo moorde ritueel satanies

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

vorige artikel

Twee vroue vermoor wat man op radio ontmoet

volgende artikel

Aansporingsbonusse vir elektriese motors

Het jy gehoor?

Bezuidenhout, Coetzee blink uit in woestynstad

Gholf in Abu Dhabi: geen sigaar vir SA spelers

Internasionale oorsig: Navalny bly doring in Poetin se vlees

Video: Hond wag getrou by hospitaal vir eienaar  

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

Teken In

Jou wagwoord vergeet?

Herstel jou wagwoord

Oeps! Het jy jou Maroela-fontein-wagwoord verloor? Geen probleem! Ons kan vir jou ’n skakel na jou e-pos toe stuur. Klik bloot op die skakel in daardie e-pos om ’n nuwe wagwoord te kies.

Ons weet jy verlang reeds na ons almal in Maroela-fontein.

Kanselleer

Word deel van Maroela-fontein

Registreer op die webwerf

Jou wagwoord is per e-pos aan jou gestuur. Kanselleer

Word deelTeken in

Nuus oor die koronavirus

Sien ook die regering se amptelike webwerf by sacoronavirus.co.za

Neutedop-nuusbrief

Ontvang die afgelope 24 uur se nuus in jou e-posbus, gratis!
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Video

  • Willemien & Philomène: Die Afrikaanse nooi met die Franse alter ego

Nou pra' jy

  • Betowerende Baviaanskloof: ’n Reis deur onherbergsame berge
  • Trump se nalatenskap moet anderkant sy persoon gesoek word
  • Internasionale oorsig: Navalny bly doring in Poetin se vlees
  • Tuis
  • Nuus
  • Debat
  • Sport
  • Kos
  • Afrikaans
  • Vreemdhede
  • Goeie goed
  • Leefstyl
  • Tegnologie
  • Vermaak
  • Radio
  • Kontak ons
  • Stuur jou nuuswenk
  • Maroela op jou slimfoon
  • Nuusbriewe
  • Nuusflitse op Telegram
  • Kompetisies
  • Oor ons
  • Ondersteun ons
  • Adverteer
  • Maroela-studiefonds
  • Werk vir Maroela
Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. Maroela Media se Christelike karakter is die kern van ons redaksionele beleid. Die beste van alles? Dis gratis!
IAB

Maroela Media is deel van die Solidariteit Beweging. Bepalings en voorwaardes geld. © 2011 - 2021 Maroela Media.

  • Tuis
  • Nuus
  • Debat
  • Geldsake
  • Sport
  • Kos
  • Afrikaans
  • Vreemdhede
  • Goeie goed
  • Leefstyl
  • Tegnologie
  • Vermaak
  • Radio
  • Koronavirus
  • Winkel
  • Ondersteun ons
  • Oor ons
  • Kontak ons