Suid-Afrika se selfmoordkoers is hoër as Engeland of Amerika s’n, het Suid-Afrika se Depressie en Angsgroep (Sadag) Saterdag gesê.
Eyewitness News berig dat 22 mense daagliks selfmoord pleeg in Suid-Afrika, terwyl meer as 200 mense probeer om selfmoord te pleeg. Cassie Chambers van Sadag het gesê dat baie gevalle in Suid-Afrika nie gerapporteer word nie as gevolg van die stigma wat daaraan kleef.
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
2 Kommentare
My oorlede Suster se dogter dreig elke dag, maar vanaand/oggeng is ek so bekommerd wat doen ek . Dit maar my gedaan. asb HELP