Ses beseer in Krugersdorp-skietery Oujaarsaand

Argieffoto

Argieffoto

Ses mense is beseer, twee ernstig, in ʼn skietery Oujaarsaand in Krugersdorp.

“Een van die gewondes is ʼn sesjarige kind,” het Chris Botha, woordvoerder van Netcare911, gesê. “Een van die persone wat kritieke beserings opgedoen het, moes met ʼn helikopter na ʼn hospitaal in Johannesburg geneem word. Die ander is na verskeie hospitale in die omgewing geneem.”

Die polisie was nie dadelik beskikbaar om die voorval te bevestig of om verdere besonderhede te verskaf nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Ria van Aarde ·

Ek kan nie verstaan/begryp hoe mense/publiek na ‘n Oujaarsaand Funksie/Geselligheid kan gaan en dit met vuurwapens in hul teenwoordigheid nie, dit is mos nou moeilikheid soek!
Die organiseerders van so ‘n geselligheid moet mos reels neerle en dit toepas!
In my vorige lewe het was ek al by ‘n Casino waar ek my vuurwapen moes inhandig vir veilige bewaring! Ek het dit met graagte gedoen, want dit was veiliger as om die wapen in die motor te versteek!
Ek dink ALLE organiseerders van ENIGE geselligheid moet reels neer le, EN die geriewe verskaf om ‘n vuurwapen/wapen van ENIGE aard in veilige bewaring te kan in neem VIR veilige bewaring!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.