Ses jong mans deur weerlig getref

weerligSes jong mans is beseer nadat hulle Donderdag laatmiddag deur weerlig in Beyers Naudeweg in Honeydew, Johannesburg, getref is.

Santi Steinmann, ʼn woordvoerder van Netcare 911, het gesê paramedici het een van die mans in ʼn kritieke toestand aangetref, die ander vyf was in ʼn ernstige toestand.

“Hulle is op die toneel gestabiliseer en met ambulanse na ʼn nabygeleë hospitaal geneem vir verdere behandeling,” het Steinmann gesê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.