Ses renosters gestroop in Noordwes

Foto: www.rhinoconservation.org

Ses renosters is doodgemaak en drie gewond op ʼn plaas in Amalia naby Schweizer-Reneke, Noordwes.

Kapt. Paul Ramaloka, woordvoerder van die Valke, sê die renosters se horings is verwyder. “Die karkasse was reeds in ʼn vroeë stadium van ontbinding. Dit lyk of hulle vroeër die weekdoodgemaak is.” Ramaloka sê die karkasse is sowat 2km van mekaar gevind op die plaas Hastrzhoogte. Hy sê niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die voorval nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.