Seun (7) geskiet op pad skool toe

geweer4-320x1791ʼn Sewejarige seun is Woensdagoggend in Elsiesrivier, Kaapstad geskiet en gewond terwyl hy op pad was skool toe.

Lt.kol. Andre Traut, woordvoerder van die polisie, sê die sewejarige seun het saam met ʼn 17-jarige seun skool toe gestap. Die ouer seun is ook tydens die voorval geskiet en gewond. Albei is na ʼn nabygeleë hospitaal geneem vir verdere behandeling. Traut sê niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die voorval nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.