Seun (8) verdrink in dam

Water_surface_lake1-300x225ʼn Agtjarige seun het Saterdag in ʼn dam in Lindfield Park in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal verdrink.

Robert McKenzie, woordvoerder van die provinsie se nooddienste, sê die rede vir die verdrinking is nog onduidelik. Die polisie ondersoek die saak.

ʼn Man het intussen ook Saterdag by die Margate-swembad verdrink. Die man was glo in sy 30’s.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Justi ·

Dit is tragies. Dit is seker verkeerd van my, tog kan ek nie soms help om te wonder of sommige mense nie op die wyse ontslae raak van iemand nie?

“Verdrinking” is mos n goeie verskoning. Ongewenste persone , hetsy kind of volwassene kan mos maklik so omkom en dan lyk dit na n natuurlike verdringking, sou daar geen merke wees om die teendeel te bewys nie.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.