Sewe sterf in Vereeniging-botsing

Foto: ER24

Foto: ER24

Sewe mans is Saterdagmiddag dood in ʼn botsing reg van voor op die R82 in Vereeniging.

Volgens ER24 het ʼn Volkswagen Jetta en ʼn Opel Corsa omstreeks 16:00 gistermiddag reg van voor gebots. “Twee mans in die Jetta en vyf mans in die Corsa het in die omgeluk omgekom.” Die oorsaak van die ongeluk word ondersoek.

Intussen is drie mense Saterdagoggend dood en vier kritiek beseer in ʼn botsing reg van voor op die R54 buite Vereeniging.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Trudivaal ·

Hierdie pad is die ou Johannesbugpad wat verby Walkerville en Roshnee loop. Gevaarlike pad. Die spietkops het altyd in de Deur se poskantoor gesit.

Chris ·

Hoe meer has hoe minder spoed. Altyd goed om maar geduldig te wees en nie kanse te vat nie.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.