Sewe vermeende dwelmhandelaars vasgetrek

Die Valke het sewe vermeende dwelmhandelaars in Klerksdorp in Noordwes in hegtenis geneem.

Hulle het op die omstrede Elandsheuwel- en Dawkenille woonstelle toegeslaan. Vyf van die verdagtes is Nigeriërs terwyl die ander twee Suid-Afrikaanse vroue is. Die verdagtes was in besit van onder meer kokaïen, heroïen, mandrax, dagga ek tik. Die dwelms het ʼn straatwaarde van nagenoeg R100 000. Daar is ook digitale kameras en selfone in hulle besit gevind.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.