Skadebepaling ná plaasarbeiderstaking

Foto: Nardus Engelbrecht/Sapa

Die departement van landbou in die Wes-Kaap het Dinsdag die omvang van die skade ná die onlangse plaasarbeiderstaking bekendgemaak.

EWN berig die skade in die provinsie beloop sowat R8,2 miljoen. Verlede maand het arbeiders in sowat 16 dorpe regoor die provinsie aan ʼn twee weeklange staking deelgeneem en vereis dat hul lone verdubbel na R150 ʼn dag. Twee mense is tydens die gewelddadige stakings dood, winkels is geplunder en verskeie wingerde is afgebrand.

Lees ook:

Landbou-minister verdedig omstrede aanmerkings
Plaasarbeiderstaking vir eers verby
Betogings in die Wes-Kaap nog “vreedsaam”
Minister vra vir vreedsame betoging
W-Kaap Cosatu vra vir landwye plaasbetogings

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.