“Skiet die boer”-appèlaansoek van die hand gewys

ANC-jeugligaleier, Julius Malema. Foto: Werner Beukes/SAPA

Die leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, se aansoek om direkte appèl na die konstitusionele hof oor die sing van die woorde “dubula iBhunu”, is van die hand gewys.

Die konstitusionele hof voer in hofdokumente aan dat dit nie in die stadium in die belang van geregtigheid is om die aansoek aan te hoor nie. Die jeugliga het egter vroeër toestemming gekry om teen die beslissing te appelleer in die hoogste hof van appèl in Bloemfontein. Die ANC was ‘n respondent in die saak. Regter Colin Lamont het die woorde “Skiet die boer” vroeër as haatspraak verklaar en gelas dat Malema en sy ondersteuners nie dié woorde in privaat of openbare hoedanigheid mag gebruik nie

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

rassehund ·

these guys are full of hate,don`t understand why the hate the Boers, they should be thankfsul to the Boers in South Afrika, because they have develloped an good functioning ,modern and rich country ,which they have taken over for free! and now look what happend,instead of keeping this country in good order,they make a mess out of it.
the best example is Zimbabwe.As Rhodesia under Ian Smith,it was a rich and prospering country.And now,
what has this crazy Mugabe,best friend of Mandela,made out of it ? a bankrupt country which is lying on the floor.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.