Skietbaan-video van Oscar Pistorius vrygestel

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die video volg onderaan die berig. Beeldmateriaal van Oscar Pistorius by ʼn skietbaan is Vrydag deur Sky News vrygestel.

Pistorius en die rugbyspeler Francois Hougaard is saam op die video te sien. Sky News het egter nie bekend gemaak wanneer die video geneem is of waar dit verfilm is nie.

Pistorius se moordverhoor begin Maandag. Die staat sê dit is moord met voorbedagte rade, maar die atleet voer aan hy het Reeva Steenkamp vir ʼn inbreker aangesien. -SAPA
http://youtu.be/5VWDIlSMTMc

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.