Skok oor Facebook-plasing om Westdene-busramp te vier

Khumalo se inskrywing waar hy om verskoning gevra het vir sy uitlatings.

Sien ook: Man ondersoek vir Westdene busramp-uitlatings

Zama Khumalo het aan sy 493 Facebook-vriende gesê hy gaan ʼn uitnodiging uitstuur vir ʼn “Groot Swart Braai” ter viering van die dood van 42 wit kinders in die Westdene-busramp in 1985.

The Times berig dat Katherine Shaddock geskok was toe sy op Facebook gesien het dat daar planne gemaak word om die dood van haar halfsuster in die Westdene-busramp te vier. Shaddock sê halfsuster, Mary-Ann Miles, was een van die slagoffers van die ramp. Volgens die berig het Khumalo (24) gesê dat die braai op 27 Maart, die herdenking van die ramp, gehou sal word. Khumalo het die name van 24 van die 42 slagoffers op Facebook gelaai en gesê die sterftes word “baie waardeer, my Here.” Khumalo dui op Facebook aan dat hy by die Daily Sun-koerant werk. Jeremy Gordin, redakteur van die koerant, het egter aan The Times gesê dat Khumalo begin verlede jaar vir die koerant gewerk het maar dat hy lankal nie meer in hulle diens is nie. Khumalo het later om verskoning gevra vir die plasing en gesê dat hy dreigemente ontvang het. Die Menseregtekommissie het aan The Times gesê dat hulle nog nie ʼn formele klag rakende Khumalo se uitlatings ontvang het nie maar dat hulle dit oorweeg om Khumalo te kontak en die saak te ondersoek.

Bron: The Times

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

14 Kommentare

Marlene Vorster ·

Ek sal hom wys hoe lyk ‘n GROOT SWART BRAAI…BRING HOM DAT EK HOM KAN WYS HOE GAAN HY OP IN VLAMME…HY IS ‘N BARBAAR…

Brenda ·

Al hoekom hy sy woorde nou “kastig” terugtrek, is omdat hy gedreig word. In sy hart is sy sentiment nog steeds dieselfde en sal hulle herdenkings-braai seker nog voortgaan.

Nicolene ·

Hoekom word hierdie storie nie in elke tydskrif en koerant uitbasuin soos toe die wit modelletjie die k – woord gebruik het nie? Die is tog veel erger,te minste het sy nie dank uitgespreek vir dooie mense nie? hierdie man is walglik ek het al self na sy profile gaan kyk en dis maar een van vele uitlatings

mina ·

nou wonder ek net wie is rasisties as dit n blanke was het die hele wereld daarvan geweet die wereld is siek maar weet net eendag moet hy rekenskap gee en ek hoop niek gee hom genoeg vuur

Lydia Jankowitz ·

Gaan daar ooit versoening kom in ons mooie land? Ongelukkig weet ons almal wat die antwoord is. Dis baie hartseer en die verskoning maak geen verskil nie. Dit IS Zama se gevoelens en daarom het hy dit op FB geplaas.

Erika ·

Goeie genade, dan word ons as rasisties beskou, maar nêrens sal jy lees dat die wit man ‘n wit braai sal hou vir swart kinders wat ook al dood is in een of ander bus ramp. in my oge bly ‘n kind ‘n kind, onskuldig, maak nie saak in watter vel kleur hierdie kind is nie.

Yolandé Erasmus ·

3 dinge wat ons nooit kan terug vat nie is, die klip na dit gegooi is, die tyd na dit verby is en die woord na dit gespreek is nie. Die is seker ook, soos ALLES apartheid se skuld né? Was dit nou Jannie Koekkemoer wat iets soortgelyk geplaas het net teenoorgestelde natuurlik, was die voorblad nuus en het die “previously disadvataged” weer gegons oor hoe rasisties ons is.

SANETTE HENNING ·

Agri forum moet maar die man ook aanvat dis rassehaat aanhitsing.hy hoort agter tralies want as ons n witbraai hou vir Sharpville sal ons verseker vervolg word

Zondra Hoffmann ·

Skokkend om die waarheid te sê, en dan is ‘n “ek is jammer” genoeg om dit terug te trek? As hy nie voorkom op rassisme nie, is dit weereens ‘n bewys van dubbele standaarde wat deur ons regstelsel toegepas word. Ons is al so gewoond daaraan dis nie meer snaaks nie. So wie is die grootste rassiste?

Berita Drescher ·

Baie teleurstellend …….sekerlik is daar baie wat nie sy denkwese deel nie…..dit is hierdie tipe wat nie n vreedsame SA en versoening wil bevorder nie….wat n jammerte. Wat hy gese het sal geen swarte ooit n wit persoon vergewe as die skoen op die ander voet was nie.

Pierre Martin ·

Dit wys my daar is amper n tiepe van n “koue oorlog” aan die gang in ons land. dit is duidelik dat hier rasisme is en dat die minderheid die onderspit delf. ek sien net meer en meer mense uit die land gaan, eerstens is dit die wat goed geleerd is, want hulle kry nie werk hier nie. Dan sit ons met die tiepe dienslewering wat ons huidglik mee moet aanvaar.

Die tiepe van komentaar wat die aap maak is barbaars en ek voel so jammer vir die mense wat geliefdes daar verloor het. wens ek kon sy bobeen afbreek en is sy mond druk, maar dit kan mens ooknie doen nie. ek weet nie meer nie.

Nicoline ·

Laat hulle dit maar fier!Waarom?…oor dat al die kinders by Jesus,hul Redder id Hemel is!!!!!Wat ‘n heerlikte vir hulle.Die swart satans gaan nie die vreugde kan ervaar nie(ha-ha).My man was deel vd bus uittrek daardie dag.Hy was betrokke @Jhb.Council Busdiens,en raai wat….die bestuurder het nooit enige jammerte getoon nie,en hy was 1e by die deur om uit te klim(spring)en kastig het hy ‘n ‘black out’gehad vir ‘n oomblik!En toe almal dink hy is ‘gefire’,het hy ‘n beter pos gekry by die kantore vd munisipale vervoerdiens van Jhb.Wat ‘n LEKKER lewe.Hy was eintlik opsetlik ‘n moordenaar,maar is beskerm deur ‘toe al’ baie swart hoofde in die busdiensposte!!!

B A Potgieter ·

Dit is n MEID wat die opmerking gemaak het. Bleikbaar n Hoer by die Universiteit.

Marthinus ·

Waarvan die hart van vol is loop die mond van oor! Hy het klaar gese wat hy in sy siek brein het. Dit wys mens net weereens

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.