Skokvideo van kaping maak opslae

Foto: Youtube

Foto: Youtube

ʼn Skokvideo op die sosiale netwerk Youtube wat wys hoe ʼn bende mans ʼn motor kaap maak opslae.

Die kaping het glo Saterdag op die hoek van Commissioner- en Crownstraat in die Johannesburgse middestad plaasgevind. Die video is sedert dit gister opgelaai is reeds meer as 24 000 keer gekyk. ANN7 berig intussen dat die polisie in Gauteng probeer vasstel of die kaping aangemeld is.

Lees ook:
Nóg ʼn video van ʼn JHB-kaping

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

37 Kommentare

Renske Du Preez ·

Ek dink rerig ons regering is besig om van ons mense wilde diere te maak,maar ek glo dit is buurlande se mense wat soveel gaos in ons land saai,wat moet oorsee se mense werklik van ons land dink.ons is nie eers in ons wonings veilig nie.

Rita ·

JA! Dis omdat ons regering te besig is om hulleself te verryk, en te vergryp! Hulle het geen benul wat prioriteit is nie!

magdalena allemand ·

Oorsee se mense denk julle land is die mooiste wat daar is.Maar ook die met die grootste
kriminaliteit. Ons het nou vrees om te kom kuier en wag maar om te sien of dit dalk beter sal kom?? Onthou die Bittereinders en dalk sal al weer reg kom.
magdalena.

Justi ·

Wat n “pragtige” advertensie is dit nie vir Suid Afrika nie. Dit is hoe dit werklik gaan in hierdie woeste land waar geen orde is nie!
Niemand is nerens veilig nie. Ook vererger dit by die dag!

neil alberts ·

Dit is absolut skokkend hoe so iets helder oor dag kan gebeur! Weereens bewys ditvdat SA se gemeenskappe permanent in gevaar is, ons kan nie eers meer bekostig om buite te sit en braai nie, dan word jy vermoor of geroof! Duidelik is die saps nie meer in beheer nie, hulle het net so aandeel in die gemors waar in ons onself bevind. Misdaad in SA gaan nog erger word, ons moet (moes lankal) begin opstaan het vir ons volk.

Ria Visser ·

Aitog….meer as skokkend….kyk hoe word die kind se skoene uitgetrek…..dieselfde het met my huishulp Saterdag in Vereeniging gebeur….die man het nie eers uit die kar geklim by die robot nie…net die venster oopgedraai en handsak en skoene gevat…..is net bloot sprakeloos……dankie vir Maroela Media…..

LENNETTE ·

3 kare langs kapings kar wat geen reaksie getoon het nie 2de kapings kar wat inkom dan nog n’ taxi wat verby kom en geen mens help nie sleg sleg sleg sleg maak nie saak water ras groep nie niemand help nie uiters siek. as jy in so its betroke raak sal jy graag hulp wil hê. enige hulp is welkom. water kamera het die video geneem polisie kamera en geen reaksie nie waarvoor is die kamera daar as dit van geen nut is nie.
as jy in n’ kar is en jy kan een van die kapers raak ry trug kom ry hulle kar in sy pietjie in. bel die poliesie bel enige iemand daar is vandag soveel regs aksies op bbm waar is die hulp hier.
die mense wat verby gery het het hulle gedink aan n’ gebed nee nee nee sleg sleg sleg

Adriaan ·

Kyk mooi na die man in blou, hy hou n outomatiese wapen vas wat 30 skote kan skiet voor jy kan se mes. Geen kar, handsak cell of baadjie is iemand se lewe werd nie.

Tugela ·

Mens stry nie met ‘n AK-47 nie!! Jy klim uit jou kar en leef. Duidelik is die skurke profesioneel. Mens vat nie kans nie, ‘n motor kan vervang word – ‘n pa, ma broer en suster kan NOOIT vervang word nie.

Johan ·

Die met die gemors met die blou baadjie het ‘n AK47 wat hy woes rond swaai! Gee petrol, maklik om nou te praat, die verrassing is aan hulle kant en dinge gebeur so vinnig dat voor jy besef wat gebeur is hulle al klaar!

Franklin Coetzee ·

Ja nee wat, net in Suid Afrika. Ons mooi land word opgeneuk. Dit is veral sommige buitelanders wat die moeilikheid kom maak, want die landswette is te swak!! Dis vote tyd, vote asseblief reg.

Willem van As ·

Die beste manier om jouself te verdedig is om in ‘n veilige plek te bly, soos Orania.

Frank ·

Jy’s reg Willem. Swart verstedeliking is nou oorgeskakel na die hoogste rat. Dit gaan net erger raak… Areas soos Orania is verseker een van die oplossings… Hoop die planne om die volgende [Orania] op te rig is vinnig besig om te gebeur …

Deon ·

Ek bly/werk in die Ooste van Pretoria en na elke naweek kan iemand my vertel van n hijack op n motor of mountain bike, drawwers wat aangeval was, vrouens wat verkrag word of plaas moorde waarvan hulle gehoor het.

Dit gaan regtig rof!!Daar word n baie groter ophef gemaak van die nuwe e-toll system as enige verkragting of plaas moord wat wat in die afgelope ruk gebeur het!!Niemand is meer veilig nie!!

Kan jy regtig die “mense” in die plakkerskampe veranwoordelik hou as hulle self aksie begin neem en die verkragters en moordenaars dood maak??Sal natuurlik n baie groter ophef maak in die buiteland as blankes dit doen!! en al wat die SAP se is om nie die reg in jou eie hande te neem nie!

Wat moet ons dan nou doen??Asb enige iemand wat raad het laat weet my want om stil te bly en elke naweek te lees van al die misdade werk nie meer vir my nie!!

Ria Visser ·

Aitog….meer as skokkend….kyk hoe word die kind se skoene uitgetrek…..dieselfde het met my huishulp Saterdag in Vereeniging gebeur….die man het nie eers uit die kar geklim by die robot nie…net die venster oopgedraai en handsak en skoene gevat…..is net bloot sprakeloos……dankie vir Maroela Media…..

Wendy ·

This must STOP ! The government allows anybody & EVERYBODY into our country & THIS is the nett result – a MASSIVE increase in crime ! If government adopted Australia’s rules about letting people into the country, the population would probably be HALVED, hence the crime rate would drop substantially ! Then the police need to get their act together as well, but alas, our police are ALSO involved in this type of crime ! We should start taking the law into our own hands, but government, AGAIN, won’t issue us with gun licences, because they KNOW we’ll KILL these bastards ! And then when it comes to elections, because we’ve wiped out a LOT of these criminals, the government won’t have as many votes, which means they won’t rule the country anymore …. it’s all corrupt ! If I had the chance, I would get out of this country ! I am NOT proud to be South African, that’s for SURE !

Lizette ·

En dan moet mens trots Suid Afrikaans wees, en in sulke omstandighede lewe. Hoe kan jy trots wees op n land waar jy saam met sulke barbare n bestaan probeer maak, waar jy jou alie af werk vir dit wat jy het, en hulle het die reg om dit net te vat soos hulle wil. Dis grusaam en aaklik om sulke dinge te sien gebeur.

Ryno ·

Ek was Augustus in n kaping. Ek was in my vriende se erg gekaap. Ek het ingery, stilgehou en die swart gemors was daar en het alles gevat. Baie traumaties

Ryno ·

Dierbare volk ons is geneig om die landslied te sing uit volle bors. “Ons sal lewe, ons sal sterwe, ons vir jou Suid-Afrika” Ek sing nie meer die landslied nie, want in die toestand wat die land nou is sal ek nie sterf vir die land nie.

Tony ·

Dis maar moeilik om die ding op die naam te noem as mens nie mag verwys na die feit dat meeste kapers gewoonlik swart en die meeste slagoffers gewoonlik wit is nie, miskien tyd dat ons mense in die land ophou om ons spolities korrek te wil gedra en ‘n slag reguit praat oor wat aan die gebeur is. Dis ook tyd dat ons ons rug draai op die walglike media wat ons gedurigdeur aan die slaap wil sus.

Hennie ·

Weet nie hoekom julle dit wys nie, niemand stel meer beland wat in SA aangaan nie. In elk geval het elke land hul eie “issues” en dit is maar ook soos in elke ander land die regering van die dag se verantwoordelikehid om dit te beheer wat en en wat geduld word en wat nie. So as SA se regening niks self se oor die tiepe insidente dan mors julle julle tyd om te dink ander regerings gaan hulle daaraan steur. Glo my SA is nie die enigste land met “issues” nie.

John ·

As n bystander hier n wapen trek en die skuim
aanvat, sal jy beskerm of aan gekla word
van moord?

Paul ·

Ons kan nie en wil nie meer so lewe nie…as mens dit leef kan noem?hoekom loop die gemors op strate rond terwyl goedsgewerkte mense hulself daagliks moet toesluit in n tronk (ja, ons noem dit huise)?wat gaan die uiteinde wees?as dit kom by my lewe of sy lewe…wie is gerigtig om daaroor te besluit en hoekom is ons altyd bereid om ons medemens se lewens op die spel te plaas met sulke besluite?hiermee stel ek dat almal van ons iets moet begin doen hieromtrent aangesien die mense vir wie ons telkemale stem tydens ons DEMOKRATIESE verkiesings nie die vermoee het om enigsins daaromtrent op te tree nie….wat is die toekomspad van S.A….wie staan in beheer daarvan en wie gaan iets daaromtrent doen? Gaan dit werklik oor wit en swart? ek dink dat almal moet besef dat NIEMAND besig is om iets aan die wanorde-krisies in S.A te doen nie….dit is alte maklik om rassisme die skuld te gee vir alles…ek dink glad nie dit is rasgedrewe nie maar wel etnies gedrewe…mense met goeie normes en waardes word uitgebyt deurlopend, aanhoudend en sonder genade!die ergste is dat ek maandeliks moet betaal sodat nog n X5 kan afshow op die highway met sy netjiese blou ligte terwyl drie manne by die verkeerslig besig om te vergaan van die honger…ek en jy betaal maandeliks sodat die instansie wat huidiglik aan bewind is ons moet beskerm…die vraag is of jy veilig IS en of jy veilig VOEL? Want daar is n groot verskil tussen die twee woordjies!! Op die stadium voel ek of ons weer moet begin voel en ophou dink oor die sake…meegevoel vir persone wat saam met jou in die panarie van S.A se huidige omstandighede leef! nou genoeg geskwerts…altyd lekker om te debatteer…is dit nie dalk tyd vir n argument nie?….altans is n rissiepit argument n debat wat skeef geloop het…en die sake slaan ons almal skeef onder die ken! Ons vir jou Suid Afrika en uit die blou van onse hemel (van dit wat nog oor is….)

Frank ·

Dagse vriend,

Jy ken my.

Ek is net ‘n gewone ou. Nie liberaal nie en ook nie regs nie. Soms ‘n leier, soms volg ek. Ek is ‘n Christen Afrikaner, boer of afrikaansprekende wit man, dalk meer ‘n stadsjapie:) ‘n Kunstenaar. ‘n Pa, seun, vriend, broer en huweliksmaat…

Ek is getroud, het 3 kinders.

Ek kom uit ‘n middelklas afrikaanse huis, ek was in ‘n gewone Afrikaanse model C skool, het op Pretoria Technikon geswot en later verder studeur aan die Univeriteit van Suid Afrika.

Ek het nie Ja of Nee gestem nie – ek was nog nie stemregtig nie…

Ek sou myself nie as polities aktief sien nie, maar my mense is deesdae onder geweldige druk, dit is dan ook die punt van my skrywe.

‘n Regering wat as as meerderheid die minderheid onderdruk en hul mag misbruik, is my en ander afrikaners se realiteit. Ekonomies word ons onderdruk, asook sosiaal. My taal en kultuur se toekoms is onseker. Die boere is onseker van hul grond, en hul lewens. Ons jongmense kan nie keuring by universiteite kry om te studeer wat hulle wil nie, agv rasse kwotas – ten spyte van fantastiese punte. Hulle kry ook nie beurse by sekere organisasies nie, om werk by die staats diens te kry is ook baie skraal en deesdae word die groot korporatiewe instansies dieselfde. Afrikaanse skole en universiteite word die een na die ander na engelse instansies verander. Dorpsname en straatname word al vinniger en agressiewer verander na ANC struggle name. Moorde is van die ergste in die wereld om nie te praat van die plaasmoorde nie. Die polisie en regs sisteem is gebreek. Die geskiedenis word oorgeskryf en wittes of afrikaners is nou valslik as die grootste skurke in die geskiedenis geskets. Munisipaliteite val uit mekaar, ons paaie het van die gevaarlikste in die wereld geword, Ons veiligheid is onseker… uitermatige hoe belastings word op ons gehef – ‘n rekenmeester vriend het nou die dag 70 persent genoem indien als ingereken word… Haatspraak teen Afrikaners is raak al meer allerdaags en die rassehaat en aanslae word elke dag erger, openlik aangeblaas vanuit top strukture in die regering… so kan ek tot vervelens toe aangaan.

Ongelukkig is baie van my mense nie werklik bewus van die ware toedrag en ernstigheid van sake in SA nie, ‘n tipe ongeergdheid wat oor hulle hang, miskien is dit omdat hulle so magteloos voel. Na jy ‘n ruk lank KYKnet, sport en ander algemene tv programme gekyk het voel dit half onwerklik dat dinge in die ‘regte lewe’ spoediglik aan die verkrummel is.

Ek kan maklik immigreer, my broer en baie van my beste vriende is oorsee. Ek het dit al sterk oorweeg. Maar ek is hier om op ‘n vreedsame manier te bly en te veg vir ‘n vreedsame bestaan vir my mense. Ek skryf aan jou ‘n pleidooi. Met ander woorde ek pleit by jou vir ondersteuning… soms met trane in my oe. Vir die eerste keer is ek bang vir ons toekoms hier …

Natuurlik eerstens vra ek vir gebede vir ‘n vreedsame uitkoms en dan daarmee saam finansieele hulp vir die organisasies wat ons saak bevorder. Wat nou aan die gebeur is, is nie regverdig nie, dit is nie reg nie. Dit is nie waarop ooreengekom is in 1994 nie… en dit wyk al verder af van die oorspronklike drome en ideale. Jy kan dit seker kontrakbreuk noem…

Goeie nuus is dat die afrikaner besig is om te hergroepeer en het al ‘n hele paar organisasies opgerig om ons belange te probeer beskerm. Help asb die organisasies wat hul vir ons saak beywer, en waar jy kan, praat oor wat aan die gebeur is, en lees die nuus, die waarheid moet seevier. En wees POSITIEF!

Dit is letterlik net R50 (5 dollar/pond/euro) per maand per organisasie. Ek lys 4 wat ek ondersteun.

• Praag
• Afriforum
• Solidariteit
• Orania

Sien dit as 4 hamburgers per maand minder vir jou, maar ‘n reuse verskil wat dit aan die oorblywende Afrikaners in SA se lewens en voorbestaan kan maak, jou vriende en familie hier.

Dinge is kritiek, ek steek my kop uit en vra vir hulp, ek sou dit nie doen tensy dit regtig nodig is nie…, maar ek sien donker wolke op die horison saampak.

As jy die boodskap ook verder kan uitstuur aan nog individue, sal jy ons saak help.

Dankie

lisa ·

as di persoon wat die video neem, twee verskillende kappings by dieselle robot afneem hoekom lat weet hy ni die gereg dat hulle di robot dop hou nie . dis omdat almal net ander pad kyk en stilbly , dat ons land in so gemors is. die persoon laai eerder die video op yahoo, plaas doen hul iets pro aktief, ek wonder of daai persoon wat die video gemaak het afgegaan het en die mense wat so uit hul motors getrek is gan bystaan het of gehelp het.

Thomas ·

Skokkend. Vang en hang hulle. Mote bylas… ewe skokkend hoe sommige mense nie kan spel nie – en dit is nie tikfoute nie :(

Sonja ·

Spel of nie, dit is nie n spel eksamen nie maar wel om kommentaar te lewer oor die skaking

Sonja ·

Absoluut skokkend, polisie net so corrupt, almal maak nou geld en dit als van die tax payers, Wat was hulle in elk geval voordat hulle nou minister van dit en minister van dat was? Niks!!! Ek is nie een dag spyt dat ek nie meer in SA bly nie, was 2 maande gelede daar met n vakansie maar glo my ekkon nie wag om daar weg te kom nie. Die hele parlement is CORRUPT en gooi n blinde oog regd al die rape, moord, kapings ect, lys te lank om te noem .. Bring die doodstraf terug en sien of hulle nog so vrylik kan moor en rape, maar dit sal nooit gebeur nie want die helfde sal uitgewis word. Net jammer vir die arm mense wat nie die land kan verlaat nie, n pragtige land is nou in die hande van hierdie moordenaars en daar is geen toekoms meer vir die wat nie swart van kleur is nie, n Absoluut skande

Barry ·

Vriend van my was n paar jaar gelede betrokke in n kaping. Hy het besluit om te reageer deur sy kar se deur met geweld oop te stamp en die kaper daarmee omgestamp. Toe hy uit die kar klim loop dit agteruit en trap die ander kaper se voet vas. Hy het beide goed geslaan – en sit vadag met ‘n opgeskorte vonnis van aanranding teen hom ten speite van die feit dat hy homself probeer verdedig het. Wat staan ons as omstanders dan te doen?
Ek het lankal van my vuurwapens ontslae geraak, want ek sal skiet tot die magasyn leeg is en dan?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.