Skoolhoof dissiplinêr verhoor oor “rassistiese” aanmerking

Hoërskool Wordsworth. Foto: Google Maps/Street View

Hoërskool Wordsworth. Foto: Google Maps/Street View

Die skoolhoof van die Hoërskool Wordsworth in Benoni aan die Oos-Rand moet oor twee weke voor ʼn dissiplinêre komitee verskyn, het die Gautengse departement van onderwys gesê.

Phumla Sekhonyane, woordvoerder van die departement, sê Annelize Horn staan tereg op aanklagte van wangedrag nadat sy glo ʼn rassistiese aanmerking gemaak het. eNCA het in November berig dat Horn glo tydens ʼn saalbyeenkoms gesê het swart meisies is vuil. Sy het glo ook ʼn brief aan ouers gestuur waarin sy gekla het dat hulle net een keer per maand hulle hare was. Horn is geskors nadat die bewerings aan die lig gekom het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

hans Onrust ·

1 x per maand haren wassen is onvoldoende om over schoon te kunnen praten.
De gewoonte van zwarte voormannen om elke kritiek uit blanke hoek als racisme af te doen brengt geen welzijn en welvaart maar het tegendeel. Kijk maar naar de dubieuze leiders van de zwarten in de VS. Ronduit geleid door een hardnekkig minderwaardigheidssyndrrom en daar voortdurend op hameren bij de volgelingen verslechterd de situatie in een land en zeker in het nuwe SA waar naast moraliteit alles al zo verloederd onder dit anc bewind.

hans Onrust ·

1 x per maand haren wassen is onvoldoende om over schoon te kunnen praten.
De gewoonte van zwarte voormannen om elke kritiek uit blanke hoek als racisme af te doen brengt geen welzijn en welvaart maar het tegendeel. De dubieuze leiders van de zwarten in de VS doen niets anders. Ronduit geleid door een hardnekkig minderwaardigheidssyndroom en daar voortdurend op hameren bij de volgelingen verslechterd de situatie in een land en zeker in het nuwe SA waar naast moraliteit alles al zo verloederd onder dit verfoeilijke anc bewind waar verkrachtingen en moord de onbesproken norm zijn.

Jasper ·

Tot die waarheid is nou ook rassisme. Daar is nie n manier hoe verskillende kulture hier in “Smartieland” bymekaar gaan kom nie.
Van na die Skepping het mense, stamme, volke en nasies verkies om elk sy eie gebied te bewoon en volgens hul eie gebruike te leef. Gooi die spul kunsmatig bymekaar en jy kry wat jy vandag wêreldwyd aanskou.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.