Slegs een tablet vir MIV

Argieffoto

‘n Vereenvoudigde antiretrovirale medikasie is Maandag in Pretoria, bekendgestel.

“Mense met MIV sal nou slegs een tablet daagliks hoef te neem, in plaas van drie,” het Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, gesê. “Ons glo dat dié medikasie grootliks in die behandeling en bestuur van MIV sal bydra.” Volgens Motsoaledia sal dié nuwe medikasie pasiënte aanmoedig om gereeld medikasie te gebruik en die risiko dat pasiënte nie medikasie gebruik nie, verlaag.

Pasiënte wat pas met MIV gediagnoseer is en swanger vroue wat MIV-positief is, sal van die begin van Aprilmaand af die FDC-medikasie ontvang.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Mariette ·

Is daar newe effekte met bostaande medikasie? My huidige medikasie laat my binne n halfuur ERG van balans voel Ek moet kort na gebruik plat le en slaap. Ek kry ook nogmerries en slaap baie vas vir die eerste sowat 3+ ure

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.