Solidariteit en DKD: Uitspraak kom vandag ná skikking nie bereik kon word

Argieffoto

Argieffoto

Uitspraak word Donderdag in die arbeidshof in Kaapstad verwag in ʼn dringende aansoek van die vakbond Solidariteit teen die departement van korrektiewe dienste (DKD).

Solidariteit het die hof genader nadat die DKD sy toepassing van die nasionale rassedemografie voortgesit het ondanks ʼn vroeëre hofuitspraak wat dit verbied. Uitspraak in die saak is op 31 Januarie voorbehou, maar die partye kon intussen geen skikking bereik nie.

Die hofverrigting begin om 10:00

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.