Soveel matrikulante slaag

Die matriekslaagsyfer vir 2012 is hoër as die 70.2%-slaagsyfer van 2011.

“73.9% van matrikulante het die jaar in 2012 geslaag,” het Angie Motshekga, woordvoerder van basiese onderwys, gesê. Gauteng het die hoogste slaagsyfer teen 83.9%. 82.8% van matrikulante in die Wes-Kaap het in 2012 geslaag, 81.1% in die Vrystaat, 79.5% in Noordwes, 74.6% in die Noord-Kaap, 73.1% in KwaZulu-Natal, 70% in Mpumalanga, 66.9% in Limpopo en 61.6% in die Oos-Kaap.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.