Spelers vir Springbok-oefenkamp bekendgemaak

ʼn Groep van 38 rugbyspelers vir die Springbok-oefenkamp is Woensdag bekendgemaak. Die oefenkamp skop Sondag in Durban af voor die finale Springbokspan vir die Castel Lager-reeks volgende maand bekendgemaak gaan word.

Hier volg die spelers wat vir die kamp genooi is:

Voorspelers (19): Tendai Mtawarira, Trevor Nyakane, Jannie du Plessis, Coenie Oosthuizen, Wiehahn Herbst, Adriaan Strauss, Bismarck du Plessis, Chiliboy Ralepelle, Eben Etzebeth, Flip van der Merwe, Juandré Kruger, Pieter-Steph du Toit, Siya Kolisi, Marcell Coetzee, Willem Alberts, Arno Botha, Lappies Labuschagne, Pierre Spies en Ryan Kankowski.

Agterspelers (19): Jano Vermaak, Francois Hougaard, Pat Lambie, Morné Steyn, Elton Jantjies, Demetri Catrakilis, Jean de Villiers, Juan de Jongh, Jan Serfontein, Robert Ebersohn, JJ Engelbrecht, Bryan Habana, Lwazi Mvovo, Raymond Rhule, Lionel Mapoe, Bjorn Basson, Gio Aplon, Zane Kirchner en Willie le Roux.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.