Spinnekoppe gaan skool toe

spinnekop 2‘n Britse skool, Dean Academy, moes Woensdag ontruim word toe die skool deur spinnekoppe oorgeneem is.

Dié leergierige spinnekoppe, die Steatoda nobilis, maar meer bekend as die valse weduwee, is Brittanje se giftigste soort spinnekop. Niemand is gebyt nie, maar die spulletjie gaan uitgerook word. Die vermoede is dat klimaatsverandering daartoe bydra dat die soort spinnekop nou meer algemeen voorkom. 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.