Sterftes, kragonderbrekings deur VSA storm

Satelliet-stormMinstens tien mense is dood en sowat 600 000 mense in die suidooste van die VSA sit sonder krag na die soveelste ysige storm wat groot dele van die VSA dié winter in ‘n beergreep beet het.

Dit word as moontlik die ergste koue in tien jaar beskryf, en vooraf is gewaarsku dat dit dalk “katastrofies” kan wees. Veral die deelstaat Georgia is erg getref, die tweede keer in twee weke.

Duisende vlugte is gekanselleer. In die hoofstad, Washington, is talle regeringskantore weens die slegte weer gesluit.

Bronne: AccuWeather, MyFocny.com, CNN, Live Science

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.