Sterre maak gereed vir Academy Awards

Sterre het Saterdag voorberei vir die 85ste Academy Awards wat Sondagaand plaasvind.

Die voorbereiding het in die Dolby-teater, Los Angeles, plaasgevind. Meryl Streep, Ben Affleck, Reese Witherspoon, Richard Gere, Jennifer Aniston, John Travolta, Nicole Kidman, Renee Zellweger en Jack Nicholson was maar van die sterre wat in 15-minuutlange intervalle op die verhoog verskyn het. Elkeen het sy draaiboek ingeoefen en die teater van hoek tot kant bekyk.

Affleck het bely hy is baie opgewonde. “Hierdie is die onvergeetlikste oomblik van die Oscars,” het Affleck, regisseur van Argo, gesê. “Mens sien nou al die naamkaartjies, en dan kom jy terug en almal is hier!”

Die seremonie word Maandagoggend om 03:00 op M-Net Movies Premiere op DStv uitgesaai, en weer Maandagaand om 20:30 op M-Net en M-Net Movies Premiere.

Hier volg die lys van nominasies:

Beste rolprent
Amour
Argo
Beasts of the Southern Wild
Django Unchained
Les Misérables
Life of Pi
Lincoln
Silver Linings Playbook
Zero Dark Thirty

Beste vertoning deur ‘n akteur in ‘n hoofrol
Bradley Cooper (Silver Linings Playbook)
Daniel Day-Lewis (Lincoln)
Hugh Jackman (Les Misérables)
Joaquin Phoenix (The Master)
Denzel Washington (Flight)

Beste vertoning deur ‘n aktrise in ‘n hoofrol
Jessica Chastain (Zero Dark Thirty)
Jennifer Lawrence (Silver Linings Playbook)
Emmanuelle Riva (Amour)
Quvenzhané Wallis (Beasts of the Southern Wild)
Naomi Watts (The Impossible)

Beste vertoning deur ‘n akteur in ‘n ondersteunende rol
Alan Arkin (Argo)
Robert de Niro (Silver Linings Playbook)
Philip Seymour Hoffman (The Master)
Tommy Lee Jones (Lincoln)
Christoph Waltz (Django Unchained)

Beste vertoning deur ‘n aktrise in ‘n ondersteunende rol
Amy Adams (The Master)
Sally Field (Lincoln)
Anne Hathaway (Les Misérables)
Helen Hunt (The Sessions)
Jacki Weaver (Silver Linings Playbook)

Beste regisseur
Michael Haneke (Amour)
Ang Lee (Life of Pi)
David O. Russell (Silver Linings Playbook)
Steven Spielberg (Lincoln)
Benh Zeitlin (Beasts of the Southern Wild)

Beste draaiboek, spesiaal vir die skerm geskryf
Amour (Michael Haneke)
Django Unchained (Quentin Tarantino)
Flight (John Gatins)
Moonrise Kingdom (Wes Anderson, Roman Coppola)
Zero Dark Thirty (Mark Boal)

Beste draaiboek, gebaseer op materiaal wat vroeër uitgegee of gepubliseer is
Argo (Chris Terrio)
Beasts of the Southern Wild (Lucy Alibar, Benh Zeitlin)
Life of Pi (David Magee)
Lincoln (Tony Kushner)
Silver Linings Playbook (David O. Russell)

Beste animasie rolprent
Brave
Frankenweenie
ParaNorman
The Pirates! Band of Misfits
Wreck-It Ralph

Beste anderstalige rolprent
Amour (Oostenryk)
War Witch (Kanada)
No (Chile)
A Royal Affair (Denemarke)
Kon-Tiki (Noorweë)

Kinematografie
Anna Karenina
Django Unchained
Life of Pi
Lincoln
Skyfall

Redigering
Argo
Life of Pi
Lincoln
Silver Linings Playbook
Zero Dark Thirty

Produksie-ontwerp
Anna Karenina
The Hobbit: An unexpected journey
Les Misérables
Life of Pi
Lincoln

Kostuum-ontwerp
Anna Karenina
Les Misérables
Lincoln
Mirror Mirror
Snow White and the Huntsman

Grimering en haarstilering
Hitchcock
The Hobbit: An unexpected journey
Les Misérables

Musiek geskryf vir rolprent, oorspronklike musiek
Anna Karenina
Argo
Life of Pi
Lincoln
Skyfall

Musiek vir rolprente, oorspronklike lied
Chasing Ice (Before my time – J. Ralph)
Les Misérables (Suddenly – Alain Boublil, Claude-Michel Schönberg, Herbert Kretzmer)
Life of Pi (Pi’s Lullaby – Mychael Danna, Bombay Jayshree)
Skyfall (Skyfall – Adele Paul Epworth)
Ted (Everybody needs a best friend – Walter Murphy, Seth MacFarlane)

Klankmeng
Argo
Les Misérables
Life of Pi
Lincoln
Skyfall

Klankredigering
Argo
Django Unchained
Life of Pi
Skyfall
Zero Dark Thirty

Visuele effekte
The Avengers
The Hobbit: An unexpected journey
Life of Pi
Prometheus
Snow White and the Huntsman

Beste dokumentêr, rolprent
5 Broken Cameras
The Gatekeepers
How to Survive a Plague
The Invisible War
Searching for Suger Man

Beste dokumentêr, kort rolprent
Inocente
Kings Point
Mondays at Racine
Open Heart
Redemption

Beste kort rolprent, animasie
Adam and Dog
Fresh Guacamole
Head over Heels
Paperman
The Simpsons: The Longest Daycare

Beste kort rolprent, lewendige aksie
Asad
Buzkashi Boys
Curfew
Death of a Shadow
Henry

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.