Steve Hofmeyr by Menseregtekommissie aangekla

Steve Hofmeyr

Steve Hofmeyr

Die Menseregtekommissie (MRK) het Woensdag gesê dat daar ʼn klagte teen Steve Hofmeyr, Afrikaanse sanger en aktivis, ingedien is weens opmerkings wat hy tydens 10 Oktober se Red October-veldtog by die Uniegebou gemaak het.

Isaac Mangena, ʼn woordvoerder van die MRK, het aan Maroela Media gesê die kommissie ondersoek ‘n klagte wat beweer dat Hofmeyr tydens sy toespraak ʼn opmerking gemaak het wat haat en geweld gebaseer op ras aanhits. “Die klaer voel sy woorde impliseer dat swartmense moordenaars en verkragters is,” het Mangena gesê. Mangena het egter bygevoeg dat dit nie net Hofmeyr is wat aangekla is nie, maar ook sekere webwerwe en Facebook-blaaie wat Red October ondersteun. “Al die beweringe sal ondersoek word.”

Hy het voorts gesê die MRK het geen klagtes teen Alfie Phokobye, ʼn voormalige produksie-assistent en vloerbestuurder van die televisiekanaal SuperSport, ontvang nie. Phokobye is by SuperSport geskors nadat hy in reaksie op die Red October-veldtog op Facebook gesê het hy wens hy was ook daar, sodat hy twee handgranate in die skares kon ingooi. Lees meer hier.

Hofmeyr het aan Maroela Media gesê hy is nog nie bewus dat ʼn klagte teen hom gelê is nie, en dat hy by sy woorde en op sy reg van vryheid van spraak staan. “Ek is reg vir hulle. Ek sing nie haat-liedjies of liedjies wat mense aanspoor om ander rasgroepe dood te maak nie. Ek is bloot ʼn aktivis wat opstaan vir die minderheid se regte,” het Hofmeyr gesê.

Steve het tydens sy toespraak op Red October in Engels gesê: “Immaterial of the statistics, we are not used to this mortality rate. We are not used to being raped at this rate. Most importantly we aren’t used to being raped by other cultures, tribes or ethnicities.”

“Ek het nie een keer in my toespraak na swartes verwys nie. Die punt is, voor 1994 is wit vroue nie so baie verkrag soos nou nie. Wit boere is nie naastenby so baie uitgemoor soos nou nie. Ek wil weet watter kulture of etniese groepe is verantwoordelik dat dit sedert 1994 so drasties toegeneem het dat nou al ʼn pandemie is.”

Op ʼn vraag of hy van plan is om ʼn politieke party op die been te bring, het Hofmeyr gesê dalk oor so paar jaar. “Die probleem is dat die regering hulle g***e aan minderheidsgroepe en partye afsmeer. Ek staan nou net op die kantlyn as ʼn aktivis, maar ʼn politieke party kan dalk eendag hieruit spruit.”

Lees ook:
Nuuskommentaar: Steve, die menseregtekommissie en nog plaasmoorde
Sunette Bridges praat oor Red October
SuperSport-werker geskors oor Red October-uitlating
Nuuskommentaar: Red Rooi Oktober minderheidsregte?
Sunette Bridges mobiliseer gemeenskappe wêreldwyd vir ‘Red October’

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

100 Kommentare

Ingrid ·

Vasbyt Steve! Ons is trots op jou! Sterkte vanuit die VSA!!!!!!! Sal jou in ons gebede hou!!!!!

Ansie ·

Nou sukkel hulle met die verkeerde persoon …hoekom doen hulle niks aan malema wat haatspraak uitspel met sy masiewe groot rooi “banners” nie …nee wat ons sit met ‘n gemors… ‘n grote… maar dan staan ons minderheid maar net weer saam… dis maar al genade !!!

H J Bester ·

En wat het die Menseregtekommissie gedoen toe Malema, ongestoord, sy “Skiet die Boere” liedjie gesing het. Was dit nie ook maar haatspraak en aanhitsing nie ?

Mens kry so die indruk dat, wanneer dit om die blankes gaan, daar dubbele standaarde toegepas word.

Celia Coates ·

As iemand die moeite wou doen om ‘n klagte teen Malema aanhangig te maak by die MRK is hulle verplig om dit op te volg.

Benita ·

Een man wat bereid is om vir ons te veg en die wereld wil hom stenig! Voel hul dalk net so effentjies bedreig deur dit wat hy kan vermag?

Anton Visser ·

Hi Steve! Sterk staan ons is saam jou! As hulle vir n verduideliking vra se jy sal voor hulle kom getuig en nie n brief gee nie! Dan kan ons almal saam jou gaan en voor hulle verskyn!

adelene meyer ·

STEVE HOFMEYR, se jou se. Ek stem saam met jou. Hier is elke liewe dag BLANKES wat vermoor word voor die voet! Hkm MAG JY of geen blanke melding daarvan maak of in opstand kom daarteen nie? Maar JULIUS MALEMA mag toesprake hou met duisende swartes waar hy die swartes teen die BLANKES aanhits en in die PUBLIEK die BLANKES dreig dat hulle sal vermoor word voor die voet as hulle nie toegee aan die swartes se EISE nie!!

Wilna ·

Die feit is dat enige Frikkie kubaan, Frikkie Potgieter en Ossewania Koekemoer wat die aantuigings gemaak het 12 vals profiele het, wat hulself ondersteun en as admin lede aanstel. Verder word Julius Malema nadat hy die hofbevel verontagsaam het om “Kill the Farmer” te sing, en dit weer die week gesing het,nie aangespreek nie. in ‘n onlangse artikel van LONDON TIMES – QUOTE OF THE WEEK

Interesting point of view regarding Affirmative Action: ” South Africa is the only country in the world where affirmative action is in the favour of the majority who has complete political control. The fact that the political majority requires affirmative action to protect them against a 9% minority group is testament to a complete failure on their part to build their own wealth making structures, such that their only solution is to take it from others.”
Finally, a word recently coined to describe South Africa ‘s current political situation.

Ineptocracy (in-ep-toc’-ra-cy)
– a system of government where the least capable to lead are elected by the least capable of producing, and where the members of societyleast likely to sustain themselves or succeed, are rewarded with goods and services paid for by the confiscated wealth of a diminishing number of producers.

Laetitia ·

Steve ek haal my hoed af en saluut jou!!! Jy het rug string en se Wat Moët gese word, daar kan maar. Gekla word soos Wat hulle wil, jy het die guts om te doen en te se Wat ons almal voel!!!! Jy is n man so na my hart! Lief jou XXX

Wilna ·

LONDON TIMES – QUOTE OF THE WEEK

Interesting point of view regarding Affirmative Action: ” South Africa is the only country in the world where affirmative action is in the favour of the majority who has complete political control. The fact that the political majority requires affirmative action to protect them against a 9% minority group is testament to a complete failure on their part to build their own wealth making structures, such that their only solution is to take it from others.”
Finally, a word recently coined to describe South Africa ‘s current political situation.

Ineptocracy (in-ep-toc’-ra-cy)
– a system of government where the least capable to lead are elected by the least capable of producing, and where the members of societyleast likely to sustain themselves or succeed, are rewarded with goods and services paid for by the confiscated wealth of a diminishing number of producers.

Lizelle ·

Ek is glad nie ‘n aanhanger van Steve nie maar staan blokvas 100% agter hom. Malema kan se en doen wat hy wil maar as “ons” die monde oopmaak dan is daar donderstorms!

Paul ·

Wat ‘n vreemde ding om te sê: “Most importantly we aren’t used to being raped by other cultures, tribes or ethnicities.”

So volgens Hofmeyr is dit nie te erg indien jy verkrag word deur iemand van dieselfde kultuur, stam of etnisiteit as jyself nie?
Ek sou nie sê dis haatspraak nie, maar dis nietemin ‘n baie lawwe ding om kwyt te raak.

Dewald Scholtz ·

Ag nee wat, Paul – jy probeer nou sommer kwaadwilliglik dit wat hy gesê het verdraai – lees maar net weer mooi – hy het eers gesê ons is nie gewoond daaraan om teen hierdie tempo verkrag en vermoor te word nie. Hy wys maar net vir almal op die olifant wat in die kamer is. In jou kleinlikheid wil jy nou eerder die boodskapper skiet en dan hoop dat niemand die olifant sien nie?

Elsabè Retief ·

Dankie…party mense is nou maar een maal nie die “bright”ste smartie in die “boksie” nie!

Paul ·

Hoe het ek dit verdraai? Dis dan die direkte aanhaling van die man self. Ek het nie gestry met die “nie gewoond daaraan om teen hierdie tempo verkrag en vermoor te word” gedeelte nie – dis nie vreemd om so iets te sê nie. Ek vewys na die daaropvolgende sin, wat wel vreemd is.

Darius Malherbe ·

*Sug* oor analiseer alles dat my eie aaaaaanus ‘n pyn kry…. pik by asb. kyk na dir groter prentjie Paul

Wilna ·

Die feit dat ander etniese groepe vermoor word , word altyd aan bande geneem. Maar ‘n duidelike verskil tussen die ander etniese groepe se moorde en die moorde op blankes is:
Algemene moorde word meestal verbind aan: Familie twis, Drank verwante voorvalle, Kerel en nooi geskille en rooftogte wat gebuit word.

In die geval van die blanke moorde deur hoofsaaklik swart kriminele, word daar ‘n groot onderskeid getref.
Meeste sulke voorvalle is kenmerkend gepleeg deur, grote groepe aanvallers, tussen 4-10 oortreders. Verder word daar in meeste voorvalle nie eens iets gesteel nie, wat bewys die aansporing tot die moorde word nie deur armoede aangespoor nie.
Verder word statistieke verander om die moorde getalle te verbloem. In ‘n onlangse voorval van ‘n persoon wat geskiet is in so ‘n voorval, is die dood sertifikaat uitgereik as hart aanval. By navrae is die verduideliking gegee: “He died when the bullet entered his heart, thus is was the bullet that caused the death, thus heart attack”

Verder word die moorde aangevuur deur uitlating van mense soos Julius Malema, wat hierdie week weereens die hofbevel om nie die lied “Kill the farmer” te sing nie oortree het. Hy praat ook openlik oor ‘n revolusie sou ons nie vrywillig deel nie.

Rapport se mr Cronje het so 3 weke gelede berig: As die wittes nie stilbly en betaal nie, sal hulle moet betaal vir die sondes van hul vaders (toevallig is dieselfde woorde deur Julius Malema ook gebruik). Verder het Rapport gese indien ons nie betaal nie, staar ons ‘2DE Revolusie van swart teen wit in die oe!!

Jasper ·

Hierdie dade word nie deur gewone krimminele gepleeg nie. Hierdie is n beplande veldtog.
n Klein hondjie se ogies gaan na 8 dae oop. Onse Volkie s’n wil maar nog nie oop vir dit wat werklik hier aan die gang is nie.

Wilna ·

ou kommentaar word gemodereer.

Die feit dat ander etniese groepe vermoor word , word altyd aan bande geneem. Maar ‘n duidelike verskil tussen die ander etniese groepe se moorde en die moorde op blankes is:
Algemene moorde word meestal verbind aan: Familie twis, Drank verwante voorvalle, Kerel en nooi geskille en rooftogte wat gebuit word. En deur een of 2 persone.

In die geval van die blanke moorde deur hoofsaaklik swart kriminele, word daar ‘n groot onderskeid getref.
Meeste sulke voorvalle is kenmerkend gepleeg deur, grote groepe aanvallers, tussen 4-10 oortreders. Verder word daar in meeste voorvalle nie eens iets gesteel nie, wat bewys die aansporing tot die moorde word nie deur armoede aangespoor nie.
Verder word statistieke verander om die moorde getalle te verbloem. In ‘n onlangse voorval van ‘n persoon wat geskiet is in so ‘n voorval, is die dood sertifikaat uitgereik as hart aanval. By navrae is die verduideliking gegee: “He died when the bullet entered his heart, thus is was the bullet that caused the death, thus heart attack”

Verder word die moorde aangevuur deur uitlating van mense soos Julius Malema, wat hierdie week weereens die hofbevel om nie die lied “Kill the farmer” te sing nie oortree het. Hy praat ook openlik oor ‘n revolusie sou ons nie vrywillig deel nie.

Rapport se mr Cronje het so 3 weke gelede berig: As die wittes nie stilbly en betaal nie, sal hulle moet betaal vir die sondes van hul vaders (toevallig is dieselfde woorde deur Julius Malema ook gebruik). Verder het Rapport gese indien ons nie betaal nie, staar ons ’2DE Revolusie van swart teen wit in die oe!!

Marina ·

Steve ons staan agter jou. Dis snaak dat die swart mense mag se en sing wat hulle wil, om blankes te vermoor, maar ons moet stilbly!!!!! Iemand moet die ANC stop voor al die blankes vermoor word!! Dit mag nie so aangaan nie.

Andre ·

Steve, miskien is jy die leier wat ons nodig het, wat sal maak dat ons kan saamstaan.

Tercia Lombard ·

Steve en Sunette is van die enigste “stemme” wat ons as minderheid het almal wil hom stilmaak as hy die waarheid vertel hy het NIKS verkeerd gedoen nie .. wat van al die dreigemente wat hy ontvang het wat van Julius se banner oor witmense. SA het groot probleme en Steve is nie een van hulle nie hy verdien n medalje

Darius Malherbe ·

Julle… kom staan saam asb. Moet nie dat die MRK tyd mors met Steve se comment nie… hy het glad nie eens swarte mense genoem nie…. hulle het self die skoen aangepas. Maar die feit dat daar wraggies rassehaat voorgekom het is die supersport dude se uitlatings…. Lees: http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/supersport-werker-geskors-oor-red-october-uitlating/ daar is ook ‘n screenshot waar hy sê hy wou handgrenate in die skare van Red October ingooi… Verkla hom by die MRK (elke epos tel) sodat hulle nie tyd het om Steve sin te ondersoek nie… dus hoe meer mense die supersport vent verkla… hoe beter…. epos [email protected] met die woorde… I find this as means of hate speach relating to race. He is a man of high stature and the fact that he placed this on an open public forum will spark race hate even further. los jou naam en kontaknommer.

COPY die foto by die berig en heg dit by jou epos aan – VERSPREI DIE WOORDE ASB

esme Cornelissen ·

Ek staan bank vas agter Hofmyer!!! Mooi gese, maar let we’ll ek sou dit anders gese ht, hulle op hul kleur genoem het!! Want blankes word vermoor, staat sit handjies gevou en doen niks, so maw dit word as reg gesien!!! Neee maak biekie oop julle oe en verspry jul tonnel wiesie!!! Dis blankes wat dag in en dag uit vermoor, verkrag en verneeder word!!!

Tercia Lombard ·

Steve is een van die min stemme wat ons as minderheid het. Hoekom wil almal hom stilhou omdat hy vir ons opstaan .. niemand anders doen dit nie. Wat van al die dreigemente wat hy gekry het, die haatspraak teen ons, Julius se banner gister teen wittes en soveel meer. Steve het NIKS verkeerd gedoen nie inteendeel hy is n held!!!

Blanke Boerevolk ·

Ek hoop Steve sal nou aan die MRK kan verduidelik oor die twee konsert kaartjies in n swart woongebied beland het. Hy weier om my vrae daaroor te antwoord. As hy n AKTIVIS vir Blanke regte is hoekom “Party” hy dan en hang so aan die swartes. VERBAN STEVE. Hy is n VALS

Mary Grace Nel ·

En Julle noem julle self die blanke boerevolk. Klim van die lug af man. Julle hoort nie in die gesprek nie. Verander julle naam. Julle is n verleendheid vir ons opregte afrikaners. Steve Hofmeyer het nog net altyd “sense” gepraat. Die man het papiere om te doen wat hy doen. Ek en baie ander trots op jou steve. Hou so aan

Hennie van der Merwe ·

Tenminste het Steve ‘n naam en ‘n gesig waarvoor hy nie skaam is nie! Wie is jy, “Blanke Boerevolk? ‘n Lafaard wat seersekerlik die kat in die donker knyp! Waar kry jy die mandaad om namens die blanke Boerevolk te praat?

Steve, jy is my “Hero”! Moet jou nie aan hierdie leë blik steur nie! Hy maak net ‘n geraas!

Essie ·

Het jy die kaartjies gesien? As hy swart aanhangers het laat dit so wees. Hy maak musiek en dis sy brood en botter. Wys net weer hy is nie ‘n rassis nie soos die hoofstroommedia hom wil etiketter nie!

Dalene Lamprecht ·

Ek sou jou ook geignoreer het… jou skrywe is nie ‘n antwood werd nie.. gaan doen waarmee jy goed is en los liewer hierdie praatjies vir die mense wat in ‘n beter Suid-Afrika wil leef

Hennie ·

Jou naam is blanke boerevolk se net bietjie vir my wat het jy vir die blanke boerevolk tot dusver beteken? Steve staan ten minste op en ontferm hom oor ons blanke boerevolk. Hou op klippe gooi en die mense wat vir ons opstaan in die rugsteek. Loop eerder hand aan hand met Steve vir wat jy staan onder die naam van Blanke boerevolk. Laaste vraag aan jou is: wat het jy gedoen om die leed wat ons aangedoen word aan die wereld bekend te maak. Nou wag ek vir jou antwoord.

Dr Corné Mulder ·

Hoe meer ons almal opstaan vir die regte van minderhede, hoe meer sal almal wat die bestaan van minderhede en groepe ontken soos maer varke begin skreeu. Laat ons mekaar se hande vat en saamstaan. Ons saak is reg !! Sterkte Steve staan vas !!

HELENA SEABORNE ·

WAARHEID MAAK SEER. DIE WETTERS DUN NIX AAN MALEMA EN ANDER WAT OPENLIK VRA DAT BLANKES VERMOOR WORD NIE. EK SE AS DIE SKOEN JO PAS DAN TREK JY DIT AAN.

Annelle Moolman ·

Ons is trots op Steve wat die moed het om op te staan vir ñ mindeheidsgroep wat ook hul kultuur wil behou en bewaar! Valse en onware beskuldigings sal NOOIT sy stem stil maak nie! Staan bankvas agter hom!

Gerida ·

Die menseregtekommisie moet ophou om hul te steur aan onbenullige klagtes en eerder aandag skenk aan al die dreigemente wat gemaak word op Twitter en Facebook om ons blankes te vermoor!
‘n Dreigement is veel erger as ‘n skimp/skinder storietjie, maar so word die blankes geteiken en dit sal ons onthou!!!!
Laat ek loop voor ek ook ‘n dreigement maak.
Steve vir president!!!!!

Carol Behr ·

Wat Steve daar beweer, is mos net die heilige waarheid !!!!!
As die (hand)skoen hulle pas, moet hulle dit maar aantrek …

renier ·

Mooi steve jy is ons de la ray. Ons staan by jou maak nie saak wat nie. Genoeg is regtig genoeg

Willem Helm ·

Dir MRK en die WVK is beide instrumente van die ANC Regime.. Niks anders as terroriste in skaap klere..
Die ANC se vryheids manifes sê duidelik dat hul ten doel is om die blanke totniet te maak..

Herman du Toit ·

Mensekomisie moet hier ingryp!! Dis soos om n inbreker in jou huis te betrap…ons moet al help laai? Regtig??
Ek se NEE!! Genoeg is genoeg, in plaas van iemand te veroordeel omdat hy opstaan vir n minderheids groepering in die land, hoekom vat die mensekomissie nie eerder die WARE onmin saaiers aan nie. As ons n land wil bou van “kleur” moet alle partye geregtig wees om hul self te verdedig, DIT IS AL WAARVOOR Steve aangekla kan word, opstaan vir sy “tribe”

Paul ·

Herman, jy is onder ‘n wanindruk oor hoe selfverdedigings in Suid-Afrikaanse reg verstaan word. Gaan praat bietjie met kundige regsgeleerdes daaroor – hulle sal jou verseker dat Suid-Afrikaners heeltemal die reg het om hulself te veredig in hul eie huise. Daai storie van “jy moet eers wag tot hulle op jou skiet voordat jy mag skiet” is totale bog wat deur die media opgejaag is – dis nie waar nie.

Dalene Lamprecht ·

Watter regdenkende sal wag dat hy eerste geskiet word? As die pes in jou huis is en jou swaarverdiende eiendom wil steel sal ek beslis nie wag dat ek afgemaai word nie. Wat maak hy daar? Definitief nie vir ‘n koppie koffie nie!

Petro Botha ·

Ondersoeke mag maar geloods word. Wat gaan hulle nou nog uit die duim suig wat nog nie gedoen is nie? Steve, hou aan, ons staan agter jou. Kry sommer ook so bietjie die Malema by, wat goed is vir een is goed vir die ander.

Dannie ·

Dit is nou lekker belaglik en wys duidelik dat die menseregte kommisie n grap is. Peter Mokaba wat sing “kil the boer” kry n stadion na hom vernoem. Julius se baniere lees dat wit mense se wittebrood verby is.

Nee wat mrk kan gaan doppies blaas. Steve vir president!

Engela Mommsen ·

Hier by ons is tot ‘n straat wat na Peter Mokaba vernoem is!!!!! Hy wat Kill the Boer gesing het. Ons staan by jou Steve.

Yolande ·

Steve is een van die min mense wat bereid is om sy opinie in die openbaar te lig sonder om die gevolge in rand en sent te bepaal. So ook Sunette Bridges. Wat die res van die wereld En die menseregte kommissie van hom dink gaan nie ‘n jota of tittel verander aan sy menswees en sy liefde vir sy volk nie. Die goed wat hy gese het moet weerle word met die teendeel EN statistieke en feite. Die ANC en sy volgelinge huiwer nooit om public te uiter wat hulle dink en voel oor die witmense in Suid-Afrika nie. Steve, jy het ons support!!!!! Ons weet jy is reg vir hulle!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! En ons salute jou!!!!! Viva Steve,,, Viva!!!!!!!

Charles du Plessis ·

Eke ondersteun vir Steve Hofmeyer .Hype het presies reg op getree .Hy het geen geen melding maak van swartes wie die blankes uitmoor nie.

Madelaine ·

Dis nou so tipies waarheen ons lamd gaan! Malema praat reguitmoor die boere en witmense wat hy haat en wil vermoor en vir vir hom word diemrooi tapyt uitgegooi! Roer hulle Steve, hier is baie wat jou party eendag hoop nie te lank nie sal ondersteun!

Casper ·

Ek stem saam en staan 100% agter Steve. Dis geensins rasisme nie. Die probleme wat aangespreek was op 10 Oktober was onder andere, bloot die Afrikaners te ongelukkigheid oor moorde op boere. Die media het nou weer net een ding om oor te kommentaar, maar as hulle mooi geluister het, sou hulle gehoor het dat daar ook onder andere gepraat was oor wittes wat nie kan werk kry nie, maar dis mos nie genoeg sensasie vir die media nie. Dit gaan eenvoudig oor rasse diskriminasie teenoor wittes. Ons het nie naastenby dieselfde regte as die ander rasse soos in die konstitusie uitgele nie. Ons moet nou 40% van ons eie besighede oorgee aan swartes. Ons kry nie voordele op geld aan “charity” as die charity nie meestal swart is nie. Hoekom het ons nie die reg om op te staan en hulp verleen aan ons eie ras nie? Dis mos ook rassisme. My persoonlike opinie is dat Suid Afrika nou onder “reverse racism” lei. Ons wittes is nou die ras waarteen die meeste gediskrimineer word. Dankie. Steve vir President!!!!!!!

Ricky Vennard ·

Dan moet Malema ook aangekla word. Steve het net die waarheid gepraat dis n feit ons word uitgemoor elke dag. Jy hoor elke dag op die nuus van nog n egpaar wat op n plaas vermoor is en hulel verkrag en is dierlik met ons minderheid. Staan vierkantig agter jou Steve.

Gideon Prinsloo ·

Dit is tipies van die liberaliste dat hulle maklik ons konservatiewes sal beskuldig van rasisme en haatspraak, soos Ganga gedoen het teenSteve Hofmeyer. Maar hulle sal nie ons kan stil maak nie en ons moet voort bou op die Rooi Oktober. In die VSA waar ek nou is is die Tea Party ook besig om te veg vir die vryheid van die Amerikaners wat Barak Obama probeer vernietig met sy sosialisme en sy Islamitiese idologie, presies dieselfde as wat die ANC doen in Suid Afrika. Ons kan nie maar net stil bly en toe sien dat ons uitgewis word deur die ANC an Malema barbare nie. En o ja, die Media in Suid Afrika manipuleer ook die Government Shutdown sage en beskuldig die Republikeine vir die gemors instede om die waarheid te praat. Ek ondersteun wat die Republiekyne probeer doen teen die OBAMA CARE wat in die rent komunisties is en die feit dat die Republiekyne veral onder die leiding van die Teaparty Obama aanvat en hom probeer verhoed om die Amerikaanse Grondwet te probeer verkrag. Ons moet die Liberaliste aan die kaak stel en ontbloot vir wat hulle is en opstaan vir ons reg as Afrikaners, vir ons taal, reg, kultuur en erfinis wat die ANC probeer vernietig. Steve, jy en Sunette is ons helde vir die feit dat julle die Afrikaners mobiliseer om op te staan vir onself en die wyse hoe julle vir die Afrikaners veg

Frik Lotz ·

Wat het van vryheid van spraak geword? Mag net sekere mense iets sê en ander dan nie? Ons moet opstaan vir ons regte en minderhede. Steve,jy hoef nie n party te stig nie,daar is alreeds n party wat opstaan vir die Afrikaner en minderheidsregte en as inspirasie dien vir ander minderhede om ook hul regte op te eis,en dis die VF Plus. Die tyd is ryp vir minderheidsgroepe om van hul te laat hoor en hul reg op selfbeskikking op te eis.

Sanet ·

Ek dink as hulle nou akkies wil sien spat, moet hulle ons Steve kom moeilikheid gee! Hierdie boervrou sal haar kneukels stukkend baklei vir hom!

R de Beer ·

Daar sal moet gekyk word na n fonds wat gevalle soos die van Steve en toekomstige soortgelykes te kan help indien regsgedinge daaruit ontstaan, die blanke liberale hoef nie by te dra in n saak wat hulle nie aangaan. Mandela het miljoene rand tot sy beskikking gehad om sy saak te bevorder ironies genoeg waarvan die meeste sekerlik deur blankes geskenk was.. Blankes moet vir die wereld se dat geen moorde op blankes geduld sal word nie. Ons kan alleenlik ons voortbestaan verseker as iets daadwerklik gedoen word. Die een wat nog steeds glo dat die moorde wat gepleeg word nie regstreeks verband hou oor liedere en slagspreke deur hul ikone, wat die eerste burger van die land insluit, is klaarblyklik gereed om n moordenaar om te praat om nie vir hom of haar of naaste leed aan te doen nie. Afrika se geskiedenis moet seker by die tyd genoeg van n voorbeeld wees wat onstabiele leierskap kan baar. Hierdie land is n broeikas vir ongekende vergrype. Daar moet net genoeg fondse wees om afgevaardiges die wereld in te stuur om ons saak sterk te maak.

Chris ·

Die skrywer het my toestemming gegee om sy brief te plaas. Hy’t die brief geskryf as ‘n ondersteuning vir een van sy vriende wat swaarkry te midde van rassisme om hom, met Steve Hofmeyr in gedagte.

Steve,
Jy is teen die tyd seker al moeg vir al die Ope Briewe, teen, en ter ondersteuning van jou veldtog om Suid Afrika se misdaadprobleem te verhef tot ‘n volksmoord (genocide) van blankes, en meer spesifiek, die Afrikaner (my mense, my stam). Miskien het jy krag vir nog een.
Ek neem jou nie rerig kwalik nie. Jy was maar altyd iemand wat kontroversieël was, wat die kalklig geniet het, wat die pot wou roer en die tonge laat klap het. Ek onthou jou van my kinderdae in die tagtigs as ‘n jong man met lang hare, geskeurde denims en, ja, buiteëgtelike verhoudings. Jy was ‘n rocker, in Afrikaans nogal, met ‘n bandana om jou gewrig. Ek kan my nie verbeel dat die establishment van die dag – die NG kerk, die NP, die Broederbond – jou andersheid waardeer het nie. Ek dink jy het die andersheid waardeer, en doen vandag nog steeds. En die aandag. Soos daai keer toe jy jou U2 kaartjies in die Jukskeirivier gegooi het, en toe met ‘n swart DJ die pad Kaap toe gevat het op ‘n trekker om tog maar vir Bono en kie te gaan kyk. Ek dink jy is ‘n intelligente individu, met ‘n fyn oog vir publisiteit.
So is die probleem jou lesers, en jou gehoor? Mense wat nie blootgestel word aan ‘n breë perspektief nie, wat ‘n eng wêreldbeskouing het? Mense wat nie noodwending krities sal omgaan met jou stellings en bewerings nie?
Die argument kan gemaak word dat die tipiese Afrikaner nie juis moeite doen om vir hulself die waarheid te soek nie. Die apartheidstelsel sou nie so lank kon bestaan as dit nie was vir ‘n gebrek aan kritiese denkie by die deursnit Afrikaner nie (anders impliseer dit dat die deursnit Afrikaner doodeenvoudig so wreed, selfsugtig en ongevoelig was om die apartheidstelsel heelhartig te ondersteun). Soos Breyten Breytenbach jare terug geskryf het, die Afrikaner was – is? – te klein op te neem. En dalk te klein (van denke, van hart, van gevoel) om opneembaar te wees.
Maar, nee, ek kan ook nie my volksgenote beskuldig van grootskaalse onkunde nie, veral siende dat ons oor die algemeen ‘n goed opgevoede lot is. ‘n Mens moet – veral in die land – versigtig wees om te veralgemeen. Ek kan myself ook nie rerig skei van die res van my volk nie, al wou ek. Dit is ‘n amputasie wat my hand net nie wil uitvoer nie.
Die punt is dan dat jy ‘n musikant met ‘n konserwatiewe gehoor is (ironies vir ‘n ou rocker soos jy), en jy gee vir hulle wat hulle soek. Hulle soek iemand om hulle frustrasies en angs te verwoord. En dit is natuurlik hulle volste reg, maar mens kannie ‘n minderheid (of is dit ‘n meerderheid?) sommer net so af skryf of ignoreer nie.
Robert Kennedy het in 1966 in ‘n toespraak in Kaapstad gesê dat elke keer as iemand opstaan vir ‘n ideaal, veroorsaak dit ‘n ‘klein rimpeling van hoop.’ As die rimpelings mekaar kruis, raak dit ‘n gety wat selfs die hoogste mure van onderdrukking sal oorspoel. Ek is bekommerd dat die omgekeerde ook waar is, dat rimpelings van vrees en kleinhartigheid ook in ‘n vloed van woede en haat sal omskep. Iemand soos jy met ‘n platform en volgelinge kan dus die vloedwaters in beide rigtings stuur. So dink mooi. As jy liefde en verdraagsaamheid uitstraal, reflekteer dit hopelik terug na jou toe.
Dalk moet ek my brief einlik mik aan die Afrikaners wat baat gevind het by die nuwe Suid Afrika, soos die sakelui. Hoeveel miljarde het julle nie gemaak sedert SA deel geword het van die wêreldekonomie nie? Die Koos Bekkers, die Ruperts en Wieses, die Johan van Zyls. Selfs die gewone man op straat het nie sleg gedoen nie. Huispryse is meer as 600% hoër as in 1994, en aandeelpryse meer as 800%. Bittermin swartes het huise of aandele besit in 1994, so dit is blankes wat grootliks baat gevind het.
Wat van die sportlui, wat in die ou Suid Afrika nie sou kon meeding teen die wêreld se bestes nie? Die Francois Pienaars, die Ernie Els en Retief Goosens, die Ryk Neetlings. Ja, selfs jou geliefde Bulle wat kan meeding teen die beste spanne uit Australie en Nieu Seeland. Staan op vir julle land! Moenie dat die émigrés in Perth en Dainfairn julle land beswadder nie.
Ons is almal teleurgesteld in die ANC, dat die party van Mandela, Tambo en Luthuli verval het in die party van Shabir Shaik, Julius Malema (tot onlangs) en Tony Yengeni. En niemand, maar niemand sal sê dat daar nie probleme in Suid Afrika is nie. Ons almal is bang vir misdaad. Ons almal voel weerloos. En sommige mense in ons gemeenskap is meer blootgestel as ander, soos ons boere.
Maar selfs ‘n boer is nie so blootgestel soos swart vrouens in plakkerskampe nie. Wat te bang is om saans toilet toe te gaan, want dit behels in die donker buitentoe gaan na ‘n longdrop toe. Wie weet wat daar wag vir haar?
My huis is ook omring met ‘n muur en ‘n elektriese heining. Maar nog nooit het ek gevoel dat iemand my wil vervolg, vermoor net omdat ek wit en Afrikaans is nie. En is dit nie wat volksmoord is nie, die uitwissing van groep mense gebaseer op etnisiteit, godsdiens of ander vorm van identifisering nie? Vra die Jode in Nazi Duitsland, die Bosniese Moslems van Srebrenica, die Armeniers, die Hugenote (jy sal oplet dat witvelliges net so maklik verantwoordelik vir volksmoord is as wat hulle slagoffers is). Vra die Hereros in Duitswes Afrika. Vra die Boesmans wat deur kommando’s gejag is (soos diere) op die vlaktes van die Kaapkolonie.
En ja, regstellende aksie is ‘n frustrasie. Ja, sommige deure is toe, maar nie noodwendig gesluit nie. Baie, baie ander deure is oop juis omdat Suid Afrika nou ‘n integrale deel is van die wêreldmark. Ek sien elke dag hoe jong, begaafde blankes die korporatiewe leër klim of, nog beter, sukses behaal met hulle eie ondernemings. Werkloosheid onder blankes is aansienlik laer as onder ander bevolkings groepe. Opvoedingsvlakke, en dus geleendhede, is baie hoër. Sedert 2000 was meer as 70% van spelers wat Springbokbaadjies vir toetsrugby gekry het, wit. 514 wit rugbyspelers het Suid Afrika verteenwoording voor Errol Tobias die eerste gekleurde Springbok geword het. Chester Williams, die volgende gekleurde speler om toetsrugby vir Suid Afrika te speel, was nommer 589. Hoeveel Habana’s en Kolisi’s het nie uitgemis nie?
Wat my bekommer van regstellende aksie is nie die beginsel nie, maar hoe ons dit toepas. Is dit reg dat ‘n swart mynmagnaat se kinders wat in Sandton groot geword het, voorkeur kry as ‘voorheen benadeeldes’? Hoeveel swart mynmagnate is daar eintlik? Wat van die kinders van ‘n blouboortjie blanke fabriekswerker? Is hulle benadeeld of bevoordeeld?
En meer as enige iets sien ek uit na die einde van rasklassifisering. Ek dink aan Tokyo en Judy Sexwale se kinders (miskien veral vanweë die pynlike egskeiding wat hulle deurgaan). Is hulle wit? Is hulle swart? Bruin? Is hulle voorheen benadeeld of bevoordeeld?
Ek dink veral aan my aangenome dogtertjie, met haar uitbundige, ontembare bos hare en haar diep bruin oë en sidder: die dag kom wat ‘n amptelike vorm ingevul moet word. Haar vel is donker, so is sy ‘n kleurling? Tel sy as wit? Kan sy nie maar self besluit as sy eendag oud genoeg is nie? Kan sy nie maar net ‘n mens wees nie? Want sien, niks is so pure mens as haar vreugdevolle lag nie. Of nee, dit is nie eens mens nie. Dit is hemels.
En as jy praat van ‘my mense’, Steve, sluit jy haar in? Praat jy namens haar ook? Want sonder haar wil ek nie deel wees van enige groepering nie. Want sien, ek voel oor haar soos jy self een keer gesing het: “Soos ek sê…die enigste pad na myself…loop nou deur jou.”
Groetnis,
Izak

Anton Visser ·

Weet jy hierdie anonieme briewe! Waar het jy die kind gekry jy sal weet of sy wit of swart is! Sy sal wel gou uitvind as sy werk begin soek of aansoek doen vir tersiere onderig…dan sal sy weet wat om in te vul en glo my sy sal nie “mens” invul nie! Wat n grap, net soos die egpare wat wil he hul kind moet self besluit of hy seun of dogter wil wees! As Steve op staan vir ons wil jy gal braak, wat doen jy aan Malenema as hy mense opstook om blankes dood te maak! Jou brief is net om jou gemoed te sus oor die kind wat jy aangeneem het! Dis al!

Caroline ·

Steve, mag GOD jou lei, en bewaar. Trots op jou, hou ons naam hoog.

Izak van Zyl ·

Wat gaan aan met die mense?
Ek dink hulle is bang!! moet wees!

Berita Drescher ·

Droom ek of is dit waar? Ek moet myself knyp om seker te maak. Steve se uitlatings is die waarheid…….en hoef nie bewys te word nie dis alledaags ……. MAAR Malema se rasistiese en doodsdreigemente teenoor die blanke minderheidsgroep word niks aangedoen nie…..hoe werk hierdie land se owerhede??? Ons staan bankvas agter jou Steve en alle vegters vir geregtigheid.

Elmarie ·

Vasbyt Steve!! Gelukkig weet ons wat ons regte is!! Hierdie ronde gaan ook ‘n oorwinning wees!! Ek sal net graag wil weet waarom daai ou wat gedreig het oor die handgranate nie aangekla is nie!!! Ek meen hy het ons mos gedreig dan nie??

Cassie Kruger ·

Hul moet bietjie die klaer se motief ondersoek , ek glo nie dis so suiwer nie, Die klaer is dalk een van die wat mense op die internet verpes tot jy iets kwyt raak wat hy/ sy dan verdraai om hul te pas.

Betsie Breytenbach ·

R de Beer jy is reg. Malema se onkostes is deur blankes gedra Charlize Theron het die grootste gedeelte van sy regsonkostes betaal…..! Wat kan ons sê!!!!

Amy ·

Kla asb dan vir Malema, Papenfus en Croucamp ook aan. Baie dankie. Hul is net ‘afgehaal’, omdat RED OCTOBER so GROOT SUKSES was.

O ja, en wie is die een wat gesê het blanke mans dink vrouens is hul besittings? Maar ek dink sy is klaar aangela?

JS ·

Hulle kan dit nie vat om die waarheid te hoor. Hou aan met jou goeie werk, staan 100 present agter jou.

Hennie van der Merwe ·

Anthony, jou uitlating en taalgebruik wys maar eenvoudig net by watter pyp jy uitkruip. As die kommentare jou so grief, waarom lees jy dit? Ek dink nie jy hoort op hierdie media nie!

Maroela, waarom verwyder julle nie hierdie vent se vieslike kommentaar nie? Waar is julle konsikwensie? Sies man!!!!!!

Mareli Breedt ·

Tipies. As hy iets se is hy rassisties mar as Phokobye iets se is dit snaaks. Ons almal weet die regering hammer op equality so wtse equality is die nou.

Mike ·

Hierdie sogenaamde MRK is ‘n klomp parasiete wat teer op belastinggeld deur hulleself besig te hou met onbenullige sake teen onskuldige mense. Tyd dat hulle gaan.

Francois ·

Wat my net woedend maak van almal hierso, almal kla oor Steve aangevat word en Malema nie, maar het een van julle al ooit die moeite gedoen om ‘n klag by die MRK teen Malema te le? Hoekom is almal so bang? Ek praat spesifiek van ons wat hier kommentaar lewer. Nie die mense wat die klagte teen Steve gele het nie. almal kla altyd oor Malema, maar niemand vat hom aan deur die hof nie? Kla EFF aan by die MRK.

spokie ·

Ek is so bly om te sien dat mense wat omgee hulle monde begin oopmaak, STEVE jy is heentemal een honderd persent reg!!!!! malema met sy groot bek walg my!!! en die poepol met sy handgrenate…. laat een van ons noem ons gaan so iets doen by hulle opdogte dan is die hel mos los dan is ons mos moordenaars , maar wat van ons wit mense wat uitgemoor word en verkrag word?? voor 1994 kon kinders nog in die strate speel …. ons kon gaan stap en met ons voor deur oop slaap… en nou??? nou bly ons in n tronk en ons kinders het geen toekoms of n kinder lewe nie, want oral waar ons gaan moet ons seker maak alles is gesluit ons kinders hou ons hande styf vas voor hulle gesteel en verkrag word, ons kan nie eers veilig winkel toe ry nie want die paaie is oorlaai met taxi s wat nog nie pad reels ken nie…. wtf???

spokie ·

hahaha nee malema moenie aangekla word nie want ons land gaan niks aan hom doen nie, hy gaan wegloop met n warning….. hy kort n boer !!!!

Dalene Lamprecht ·

Haha.. Spokie is reg… hy kort ‘n boer met ‘n snaphaan!

Lorraine van der Westhuizen ·

You go Steve al die pad agter jou jy kan regtig PRESIDENT word toe ek nog by die SAUK gewerk het en jy met jou khaki broek in ons kantoor ingestap het toe weet ek hierdie man gaan dit nog baie ver maak in die lewe en ons is regtig baie baie trots op jou, jy is regtig die enigste een wat werklik opstaan vir ons blankes ons almal ek in kluis is te bang om iets te doen en ek dink dit het nou tyd geword dat ons ons voete neer sit en saam met STEVE staan wat se julle. Dankie ook aan Maroela Media om ons die geleentheid te gee om kommentaar te lewer julle doen puik werk hou so aan.

Shirley Wassenaar ·

Baie trots op jou Steve. Baie mense wat te bang is om hulle name te noem, is ook trots. Hou moed. Jy is beslis nie n swakkeling en jabroer soos ek in van die opmerkings gesien het nie.
Hou so aan ons het jou nodig

jamet ·

Dankie Steve dat jy een blanke man is wat baklei vir ons ander. Ons moet saam staan en n standpunt maak. Dis genoeg dat ons vertrap word. Steve vir president!!!

Johannes Blom ·

Steve stan va soos ‘n rots ons staan agter jou.Bank vas.

Willem M de Wet ·

Die MRK se lafhartige poging om Steve by te kom, toon duidelik dat Rooi Oktober `n reuse sukses was en tog `n impak gemaak het !

Rienie Swart ·

Tokyo en Judy se egskeiding het niks met Steve of met ons te doen nie. En niemand het vir hulle gese hulle moet mekaar trou nie. Wat het dit met die sadistiese moorde te doen? En wat het jou aangenome kind se velkleur te doen met die hele saak Izak?….So met ander woorde : Ons moet nou net gaan le en dood gaan?…ons mag niks se nie!….en hoekom praat jy Afrikaans? ….as jou hart nie klop van pyn saam met die agtergeblewenes van diegene wat uitgemoor was, van die wat verkrag was en gemartel word nie? Het jy al foto’s gesien van die lykskendings? Dit lyk soos wilde diere wat hulle verskeur het!!!! Nou kom val jy Steve Hofmeyr se persoonlikheid aan en sleep nog sy verlede in asof dit die oorsaak is van al die afskuwelike hel in hierdie land? Nee, Izak…dis jy wat net gehoor en gesien wil word!…..Dankie Steve, vir alles, dit en jy word waardeer….As dit jou roeping op hierdie aarde is, dan sal jy ook die krag, onderskraging, wysheid EN beskerming van die Allerhoogste ontvang. Jy is geliefd en sal altyd in ons gebede bly.

Renske Du Preez ·

Steve ek staan saam met jou,as jy nie opstaan vir ons nie,wie gaan,ek glo elke Suid_Afrikaner gaan bank vas agter jou staan,ons het ook n reg om ons stemme te laat hoor,en daar is nie n beter kandidaat as jy nie.

Nico Stander ·

Wat Steve ge se het is reg ons word uitgemoor asof ons wilde diere is en die regring doen niks daar omtrent nie as jy my vra huts hulle nog die mense aan om die boere dood temaak sodat hulle nie nodig het om geld tegee vir hulle grond nie

Leon ·

Hierdie ANC regering maak en breek soos hulle wil, en alles moet net in hul guns tel of hulle spring op hul perdtjie, hulle kan nie die waarheid uitvoer nie, want hulle hele stelsel is gebaseer op leuns, korupsie en agterbakse praatjies. Die waarheid is dat hul ons witmense nie hier wil he nie, maar kan dit nie reguit se nie anders is dit rassisme of haatspraak. Dit gaan nou vir 20jaar so aan en dit moet nou stop, as hulle so aangaan gaan hulle hierdie land sink. Hoekom verklaar Zuma nie oorlog teen ons blanke bevolking nie???? WANT HY IS N BANG, hulle gaan al hulle skatte verloor. Hierdie land het n burger oorlog nodig om alles weer reg te kry. Hy moet net een ding besef, jy kan nie kulture meng nie, dit is nou maar net so, en hulle moet dit aanvaar, want elke volk het sy eie kultuur. HOEKOM WORD DIE BOERE VOLK DIE HELE TYD GETEIKEN, WAT IS HULLE PROBLEEM?????……OF IS ONS SO N GROOT VREES VIR HULLE????? Ek is GATVOL vir hierdie voor trekkery van hierdie regering, as jy nie BEE is nie dan kry jy nie werk in nie, jy moet jou siel verkoop om BEE te registreer om werk in te kry, dit gaan nie oor jou vaardigheid nie,maar oor POLITIEK!!!!……….(HOU POLITIEK UIT BESIGHEID UIT) verstaan hulle dit nie!!!!! daarom is hierdie land besig om te sink. Die BLANKES moet begin op hul regte staan, dis nie net die ANC wat dink hulle het al die regte nie, Vir wat is julle BLANKES so bang…..veg vir jou reg en voortbestaan en moet nie dat enige ander ras jou probeer intemedeer nie……Hulle kak praatjies staan my nie aan nie, en ek staan vir geen een terug nie. Begin opstaan vir jou volk en vir die toekoms van jou kinders. LAAT REG EN REGVERDIGHEID GESKIET!!!!!

Dalene Lamprecht ·

Steve, die meerderheid Suid-Afrikaners staan agter jou. Jy kan ‘n verskil maak, en so glo jou Volk ook.. die ANC bleik bang vir Malema se uitlatings te wees, ons land kan nie ten gronde gaan a.g.v. onkunde, korrupsie, diefstal, moord ens.. ens.. Iewers moet daar ‘n streep getrek word..

Corne Fourie ·

Man, daai mense is te dom om te lees, miskien moet hulle eers leer tel foor hulle kan praat en dan steel, Stve is ons koning, trotse boer

Anoniem ·

Waarom word daar so ‘n GROOT bohaai gemaak oor wat Steve of enige ander BLANKE in die openbaar se wanneer SLEGS die waarheid gepraat word ? Waarom mag ONS nie OOK onsself verdedig nie ? Wat het geword van die sogenaamde WET wat vir ‘n IEDER EN ELK in Suid Afrika moet geld ? Waarom is daar verskillende wette vir swart, bruin en WIT burgers ? NIE-blankes mag in die openbaar MASSAS opsweep en baniere rondswaai wat uitskreeu “WHITES – THE HONEYMOON IS OVER” and “KILL A FARMER – KILL A BOER” – maar ons, WITTES mag nie VRAE vra en ANTWOORDE eis vir dit wat aan ONS op ‘n minuutlikse basis gedoen word nie ??? SKOKKENDE – SIEK !!! SIEK !!! SIEK !!! Land en NIE-blanke bewoners !!! GEEN, maar GEEN Akrika land het al ooit vorentoe beweeg SONDER die HAND en ARBEID van ‘n WITTE nie !!! Suid Afrika is GEEN uitsondering nie – afdraende pad is AL wat voorle !!!

Doug Falconer ·

Please excuse my use of English – my Afrikaans is not good enough to argue coherently.

We have many problems – crime, corruption, poverty, violence, unemployment – but a “white genocide” is not one of them. There is no “white genocide” in South Africa!

Whites make up 8.85% of our population but less than 2% of its murders. Which means that whites are are 4 times LESS likely to be murdered than other South Africans.

In 1970, the murder rate was about 32 per 100,000. It was on a steady increase from 1950 until it peaked in mid to late ’90s and was 30 per 100,000 by 2011.

Murder is a foolish measure to focus on. There are other, far more wide-spread crimes like assault, rape and robbery. Murders are usually committed by people connected to the victim and are usually the result of the escalation of a situation rather then being premeditated.

charlene ·

Hkm is dar so bja moort ek se bring trg die dood straf dan sal als op n uinde kom want wat het die mense aan hule gedoen om vir moor te word rrg kom ons stan sam lat hule die dood straf trg bring want hule word gevang dan sit hule ni eers die halfde vn hule tyd ni dan is hule weer uit en doen dit weer wantoe gn ons land kom mense asb stan sam ons asb

isabel ·

Die Dier wat uit die aarde kom is dood, die dier uit die see wat standbeelde laat oprig, is die een waarvoor ons as witras moet oppas en onsself moet regkry en ons geloof moet sterk wees.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.