Suur-brand by gebou in Kaapstad

ʼn Brand in ʼn gebou in Breestraat, Kaapstad is onder beheer gebring.

Die Ibuyambo-kultuursentrum het Saterdagmiddag ʼn hele paar uur lank gebrand. Die reuk van suur en ʼn dik rookkombers het oor Kaapstad se middestad gehang, het EWN berig. Dosyne mense het glo toegekyk hoe brandbestryders poog om die brand onder beheer te bring. Die oorsaak van die brand is nog nie bekend nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.