ʼn 14-jarige meisie, wat vier maande swanger is, is glo oor die naweek in Limpopo verkrag.
Konst. Moses Molepo, ʼn polisiewoordvoerder, het Maandag gesê die voorval het Vrydagaand in Mankweng plaasgevind. “Dit wil voorkom of die meisie die nagmerrie vir haarself wou hou, maar het uiteindelik gebieg nadat haar ma haar konfronteer het,” het Molepo gesê.
Die polisie ondersoek ʼn saak van verkragting. Niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie.
lewer die verkragters uit aan die vroue van die gemeentes. dat hulle met hom klaar speel.
as hy lewendig daar uit kom. sal hy ontman wees sonie sal hy dood wees. maar dit sal die seer,
dalk in elke vrou se hart, en haat ‘n bietjie kalmeer. en die verkragters dalk bang maak. roep al die vroue
van daai omgewing bymekaar. en sê, hier is julle man, die kinder verkragter. ons as gemeente, en staat
staan terug. en niemand maak ‘n saak teen daai vroue nie.