Taxibestuurder gevonnis wat voetganger skiet

handcuffs3-320x2574ʼn Taxibestuurder is Woensdag in die Johannesburgse landdroshof tot 18 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy ʼn voetganger doodgeskiet het.

Zakhele Sticks Ndlovu (33) het in Augustus vir Bongane Christopher Sibeko op die hoek van Bree- en Delverstraat in Johannesburg se middestad tydens ʼn argument doodgeskiet.

Ao. Xoli Mbele, ʼn polisiewoordvoerder, het gesê Ndlovu is onbevoeg verklaar om ʼn vuurwapen te besit en sy vuurwapenlisensie is deur die staat teruggetrek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Kobus ·

CCTV, veiligheidswagte en veiligheidsheining die hele kaboedel en hy vorder tot daar en verdwyn weer so in die mis! Jaag die sekuriteitsmaatskappy weg of plaas die mense oor na ‘n beter en veiliger plek en maak maar die deure toe.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.