Tienermeisie dood gevind

crime-scene-tape-320x191Die liggaam van ʼn 14-jarige meisie is Maandag in ʼn veld naby Port St. Johns in die Oos-Kaap gevind.

Kapt. Mduduzi Godlwana, woordvoerder van die polisie, sê die meisie se liggaam is omstreeks 13:30 deur ʼn verbyganger in ‘n veld in Thombo gevind waarna die polisie in kennis gestel is. Godlwana sê die meisie het merke aan haar nek gehad en sy is vermoedelik verwurg. Die polisie ondersoek ook die moontlikheid dat sy verkrag is. Die meisie is nog nie geïdentifiseer nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

22 Kommentare

Seg Net ·

Vlamman, Dit is soos ‘n verslawende drug vir hulle. Moet dit daagliks inkry of pleeg

Amy ·

Sjoe!!! Vroeg-vroeg aan die gang. Hulle pleeg seker nog die misdade op ‘n nugter maag ook.

Trippie ·

Goeie môre Seg, Vuurtjie, Amy, Angelus, Stoere Boer, Willy en waar is JAVR en Jasper … ?!?!

Hoe is dit moontlik dat haar ouers haar nog nie begin soek het nie … dié dat sy nog nie geidentifiseer is nie.

Lyk my dié gedrag vererger by die dag daar onder in die Boos-Kaap.

***

Geniet die dag … hou die blink kant bo !

JAVR ·

Goeie more Julle almal. Nee ek is hier maar ek lees eers gisteraand se goed en ek stem saam, dink hulle het ‘n nuwe polisieman by Maroela aangestel die dat daar so hard gesny word aan almal se goed. Ek het nou die dag net geantwoord op jou kommentaar Trippie toe haal hulle dit uit en daar was NIKS in wat eers dicy was nie maar nee Trippie, dis toe jy wat so giftig word, hiehie die dat hulle dit sommer ALLES uitvat. Hoekom lees mense die kommentaar as hulle nie van dit hou nie?

Trippie ·

JAVR, dis nie die eerste keer wat Mnr Henning Bester (H J Bester – Stormer) my beledig nie. Om presies te wees, gisteraand was die 5de aanmerking.

Wat my verstom, op Nuus24 het hy ook per geleentheid onderaan my replieke kommentaar gelewer, altyd baie insiggewend, nou vra ek myself die vraag af, hoekom soveel moeite doen, net om ‘n volgende keer weer onsmaaklike boodskappe te laat.

Ek hoop regtig Mnr Bester sal hier lees. Ek het vir hom ‘n boodskap na sy FB ook gestuur, ek dink dit was gedurende Junie/Julie … waarop hy nog geensins geantwoord het nie.

Verder, ek laat my NIE voorsê deur enige persoon, manlik of vroulik oor die tipe replieke wat ek lewer nie.

Ek verwys na die Jemeense 8-jarige meisietjie wat na huweliksnag oorlede is. Dit was vir my net so ontstellend, ek het geen kragwoorde gebruik nie, inteendeel, ek het genoem dat so “man” gehang of kop afgekap moet word en sy voortplantingsorgaan ook (ek glo nie die woord wat ek gebruik het kan as vloekwoord gelees word nie).

En aan Gert Malan ook, ek, en ek ALLEEN sal besluit waar ek saam gesels. Nogal jammer jy handhaaf dieselfde houding as Mnr Bester, want tog het ek jou bydraes ook geniet.

Nietemin, geniet die dag, die lewe is te kort om te sit en tob oor onbenullighede.

Willy ·

Goeiemôre Trippie, die span, Susan met die res van Maroela.
Ons gaan weer lekker kuier vandag. Sien uit daarna!

vuurvreter ·

More Trippie en almal, Mr Bester gaan gal af omdat hy nie aandag kry nie. Ek het gisteraand vir hom gese hy moet sy bek hou en rooikappie gaan lees. Wag tot die wetters sy ma,suster of vrou bydam dan sal hy n ander deuntjie sing. Dan soek hy oral simpatie.

Trippie ·

Vuurtjie, daar is niks so lekker as wanneer ons kommentators lekker saam kan lag, gesels, selfs saam ‘n traan stort nie !

Ek is nie ‘n mens wat permanent met wange wat 2X2 bar gepomp is rondloop nie.

En ek hou daarvan om vir my mede-kommentators ‘n drukkie per geleentheid te gee ;) Ons het dit mos maar almal nodig in vandag se lewe !

Spesiaal vir julle – XXX

Stoere Boer ·

Goeie môre almal. Ek moet weer môre sê want alles wat ek vandag sê word bitter vinnig verwyder.Dus dit is reg wat ons ‘swart broers” doen. Hulle mag maar moor, verkrag, steel en wat ookal want ons mag dit nie verdoem nie. Maroela klink al meer na Naspers en ek het hul al by baie aanbeveel maar ek dink dis nou klaar.

JAVR ·

Miskien is dit omdat Mnr Bester en kie die rapporteer knoppie druk?????

vuurvreter ·

Trippie hulle haal kommentaar so vinnig af soos dit lyk of dit die new age koerant is wat behoort aan die Guptas.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.