Tienerseun vermoor glo broer

handcuffs3-320x257ʼn Tienerseun is in hegtenis geneem nadat hy glo sy broer vermoor het in Mahikeng, Noordwes.

Sers. Kealeboga Molale, woordvoerder van die polisie, sê die 16-jarige seun het glo sy broer met ʼn skerp voorwerp in die bors gesteek. Die oorledene het glo tussenbeide probeer tree tydens ʼn geveg tussen sy broer en nefie. Die 16-jarige is in hegtenis geneem en het Woensdag in die Mmabatho-landdroshof verskyn. Hy is in die sorg van sy ouers vrygelaat en moet Donderdag weer in die hof verskyn.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

13 Kommentare

vuurvreter ·

More ALMAL, ai dis elke more goeie nuus met die intrapslag. Nee kyk hulle word al vroeg geleer moor al is dit hulle eie familie.

Eben ·

Hy sommer in die sorg van sy ouers geplaas … WTF!!!! As dit wit-man was dan was die hel los!

Trippie ·

Liewers laat as nooit … howzit Willy, Vuurtjie, en Eben, groet jy nie he he – en byvoorbaat, hallo JAVR, Jasper, Seg Net !

Need you now … People like us … ag, dis lekker man.

Die musiek op Jacaranda vanoggend oppad werk toe was so lekker, kliphard saamgesing, ge-makietie in die motor … so, NIKS gaan my ontstig of ontstel vandag nie.

Lekker werk julle … ♥ … julle weet mos.

Willy ·

Hallo almal.

Haha ek breek rekords!! Vanoggend se kommentaar hier by 6:30 is verwyder!
Ek het semi gegroet, wag dat almal bietjie wakker is.
Ek was gister darem baie in die hoof se kantoor haha.
Wie sal my vandag verteenwoordig by die hoof? Ek was vanoggend al klaar weer daar!
Dit staan somer se kant toe. My oorle oupa het gese die eerste tekens van somer is as die pofadders begin loop. Vanoggend toe ek veldlangs stap en gou p p toe stoei ek met ‘n pofadder.
So ja verwag die lentereën die somer is oppad.

Trippie ·

Goeiste mens, hoop jy het sy kop vermorsel ! Gelukkig was daar niemand in die omtrek wat hy kon pik nie … of was daar ?

Willy ·

Haha nee Trippie ek het hom begin jammer kry. Hy het so onskuldig gelyk maar die ander het gespaander toe hulle die urinemonster sien.

JAVR ·

Gelukkig kry mens Mooi reënkappies vir die pofadders nê. Hulle moet eintlik glow in the dark dra sodat mens hulle tog net kan raaksien om nie op hulle te trap nie! Bel Fona en Flora!!!

Willy ·

Haha ek is net bang die trofeejagter wat fauna en flora gaan stuur is te lig in haar broek want dis rekord afmetings waarmee sy te doen gaan kry.

Trippie ·

Julle twee … julle gaan nou-nou aangespreek word he he he ! My kop is nou skoon deemakaar ! Kop hier, kop daar … maatbande, baba’s … glow in da daak. Waarvan praat julle tog ;)

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.