Top 100 handelsmerke bekendgemaak

Die sewende jaarlikse BrandZ™ Top 100 Mees Waardevolle Handelsmerke Wêreldwyd is Donderdag deur Millward Brown publiseer en dui aan dat gewilde handelsmerke, ten spyte van die resessie, floreer het.

Een uit vyf van die 2012 BrandZ™ Top 100-handelsmerke kom uit snelgroeiende ekonomieë. Die totale waarde van dié handelsmerke het egter vir die eerste keer tot $330.8 miljard afgeneem, weens die verlangsaming van besighede in Brasilië en Sjina.

Voorlopers in sommige van die onderskeie kategorieë is soos volg:

Tegnologie – Apple
Kitskos – McDonalds
Koeldrank – Coca Cola
Tabak – Marlboro
Konglomerate – General Electric
Motors – BMW
Persoonlike higiëne – Gillette
Babasorg – Pampers
Vermaak – Disney
Toerusting – Nike
Bier – Budweiser

Klik hier om die volledige lys af te laai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.