Transitorooftogte in KZN neem toe

Transitorooftogte in KwaZulu-Natal is besig om toe te neem in vergelyking met verlede jaar, het die Sunday Tribune Sondag berig.

Volgens die berig was daar verlede jaar 19 transitorooftogte in KwaZulu-Natal in vergelyking met die 29 wat reeds vanjaar in die provinsie plaasgevind het. Tussen 2011 en 2012 het transitorooftogte met sowat 20% verminder. Dit beteken dat die aantal transitorooftogte in 2013 ook reeds meer is as in 2011.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.