Tronkbestuurder in hof na hy glo vrou verkrag

ʼn Senior bestuurder van die Zonderwater-gevangenis by Cullinan, noordoos van Pretoria, het Vrydag in die Cullinan landdroshof verskyn op aanklagte van verkragting.

Beeld berig dat die 42-jarige bestuurder Donderdag op aanklag van verkragting in hegtenis geneem is. Die man het glo op 22 Desember ʼn 42-jarige vrou by sy huis in Cullinan verkrag. Hy is op borgtog van R1 000 vrygelaat.

Lees meer hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.