Tuks-dosent bedank ná uitlatings

Argieffoto

Argieffoto

‘n Filosofiedosent aan die Universiteit van Pretoria het bedank nadat sy in ‘n blog geskryf het dat die verkragting van babas ‘n “verskynsel onder swart mense” is, het The Times Vrydag berig.

“Louise Mabille het Donderdagaand bedank en ‘n ondersoek sal gedoen word,” het Nicolize Mulder, woordvoerder vir die universiteit, gesê. Mabille het glo in haar persoonlike kapasiteit dié uitlatings gemaak.

Mabille het ‘n bydrae gelewer vir die webwerf Praag en geskryf: “Natuurlik is dit baie makliker om onophoudelik te kla oor “Calvinisme” as om die vraag te vra waarom die verkragting van babas ‘n kulturele verskynsel onder swart etniese groepe is.”

Mabille het aan die koerant gesê sy het “diep berou” dat sy die stuk geskryf het en dat sy leed aan enigiemand berokken het.

-SAPA

Lees ook:
Video: Piet Croucamp kla dosent aan van haatspraak

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

9 Kommentare

Willy ·

Nee Dr Mabille, moet nie swig voor Croucamp, Schutte, Vice en kie se druk nie. Hulle is in die verre minderheid. Hier is baie van ons wat u stelling ondersteun.

Seg Net ·

Peit Croucamp jou dag sal kom. Daardie dag sal die swart gemors jou nie vra of jy anc stem of nie. Hulle sal na jou kleur kyk en oordeel. Jou politieke denke en uitsprake sal jou dan nie help nie. Hoop jy saai wat jy maai jou liberalistiese hond.

Trippie ·

Ek sien eerlikwaar GEEN fout met haar stelling nie.

Betreurenswaardig dat sy aankondig dat sy diep berou het.

EK SOU DIT NIE DOEN NIE …

Seg Net ·

Moet Zuma nie ook bedank vir sy uitlating dat om te stort AIDS of HIV voorkom nie. Indien ek nou onbeskermde seks sou he en ek gaan stort, maar doen die HIV virus op, kan ek hom mos dagvaar. Hy is die president van die land en weet mos waarvan hy praat en die mense glo hom.

Trippie ·

Voorkoming is beter as genesing, moet liewers nie daardie onbeskermende ding doen nie ;)

Seg Net ·

Trip jong, oud maar nog nie koud. Soos die ou twee ou tannies wat sit en gesels oor die jong dae. Die een seg toe so uit die bloute sy was gister so lus vir sweets dat sy maar ‘n live savers gesuig het. Hel seg die ander ou tannie was jy dan gister op die strand.

Trippie ·

Gaan hierdie enetjie verseker oorvertel.

;)

Nuwe berigte op Praag is skaarser as hoendertande … hier kan ons darem nog grappies maak, en sommer net mens wees.

Johan Viljoen ·

Dit is werklik n skande dat iemand moet bedank weens die verkondiging van die waarheid. Dit is al lankal n feit dat swart mans glo dat hulle van vigs genees sal word as hulle seks met n baba het.

Eben ·

Louise Mabille hoekom bedank oor die waarheid. F@k die mense wat teen jou is. Jy het mos die waarheid gepraat en die ander wat jy gemis is, dat van ons mede onverbleikte broers ook seks het met lyke. Ai ai ai die volk darem!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.