Tuks-prof en sy vrou geskiet

‘n Professor aan die Universiteit van Pretoria is in die hoësorgeenheid in die hospitaal nadat hy en sy vrou geskiet is nadat hulle die naweek deur twee mans oorval is in hul huis in Elarduspark , Pretoria.

Pretoria News berig dat prof Max Braun, hoof van die departement van wetenskap, wiskunde en tegnologie onderrig, en sy vrou Clare, ʼn werknemer by Pretoria News, saam met hulle dogter in die huis geslaap het toe hulle ʼn harde geluid gehoor het. Toe die egpaar gaan ondersoek instel is hulle deur twee rowers oorval. Max is in die maag geskiet terwyl Clare in haar skouer geskiet is. Kapt. Pinky Tsinyane, ʼn polisiewoordvoerder, sê die polisie ondersoek ʼn saak van poging tot moord en dat niemand nog in hegtenis geneem is in verband met die voorval nie. Sy sê dit blyk dat die verdagtes niks uit die huis gesteel het nie.

Lees meer hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Leslie ·

Wanneer gaan dit ophou?, so gaan ons stadig uit gemoor word dit is asof ons niks daaraan wil doen of nie die wil het om its te doen nie
Ek wonder baie dae wat van ons wil geword het om voort te bestaan as blankes, is dit dalk die stilte voor die storm?
Die Here weet wat ons wil hê, soos ons ‘n bid dag het vir reën, so moet ons elke dag n bid dag hê vir leiding en die wil om op te staan en ons self te verdedig teen die swart mag (PW Botha se swart gevaar) almal het hom gespot
Die argument dat daar swart mense ook vermoor word, hulle word vermoor deur hulle eie mense nie deur blankes nie
Daar is meer blankes deur swartes vermoor van af 1652 to 2012 as blankes swartes vermoor het, hier praat ek nie van ‘n oorlog, daar sal alles gedoen word om die teen deel te bewys, ons grootste veihand is ons eie mense, wat die swart mense beinvloed en dan voordeel daar uit te trek

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.