
Argieffoto Foto: Netcare 911
Twee mans is Maandag ernstig beseer toe ‘n muur by ‘n hotel in Durban op hulle omgeval het.
“Die mans het glo op steierwerk gestaan toe die muur omgeval het. Die werknemers was tussen die steierwerk en bakstene vasgekeer,” het Chris Botha, woordvoerder van Netcare911, gesê. Die mans is na ‘n plaaslike hospitaal geneem.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
2 Kommentare
Hotel of hospitaal?
hul dan reeds by ‘n hotel toe hul beseer is? sekerlik bewoording fout begaan?