Twee sterf na bakkie teen boom bots

Foto: ER24

Twee jong mans is dood nadat hulle bakkie Sondagoggend teen ʼn boom gebots het in Vanderbijlpark.

Volgens ER24 het die bakkie in Rossinilaan gery toe dit teen die boom gebots het. Die bakkie het glo in die rondte begin tol voor dit teen ʼn ander boom gebots het. Twee jong mans, vermoedelik in hul laat 20’s of vroeë 30’s, was in die wrak vasgekeer en is op die toneel dood verklaar. Paramedici sê daar was geen ander voertuie betrokke nie en die oorsaak van die ongeluk word ondersoek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.