ʼn Polisiewoordvoerder, sers. Mmako Mophireng, sê die saak teen die twee tieners, 16 en 17, is tot 24 Augustus uitgestel. Die 55-jarige boer van Reitz se liggaam is verlede Maandag in ʼn vlak graf gekry nadat hy, sy vrou en ma die vorige dag op hulle plaas aangeval is. Magriet Uitenweerde en haar skoonma, Bella, is vasgebind en aangerand. Bella is ook deur die twee vermeende moordenaars verkrag.
Twee tieners wat aangekla word van moord op boer borgtog geweier
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Het jy gehoor?
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.