Twee uiteindelik ná verkragting gevonnis

Twee mans is Donderdag deur die Oos-Kaapse hoggeregshof gevonnis nadat hulle ‘n 11-jarige dogter verkrag het. 

Luit.kol. Mtati Tana sê Nkosinathi Booi (33) en Sinethemba Gwadi (23) is elk tot 18 jaar tronkstraf gevonnis nadat  hulle in Februarie 2010 die dogter by die Fort Grey-plakkerskamp verkrag het. “Die mans het die dogter gedwing om alkohol te drink voordat hulle haar verkrag het,” het Tana gesê. -SAPA

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.