Twee vas na inbraak

Twee mans is in hegtenis geneem na hulle vroeg vanoggend by ʼn Johannesburgse winkel wou inbreek.

Volgens adjudant-offisier Xoli Mbele, ʼn woordvoerder van die polisie, is die mans vanoggend omstreeks 02:00 op heterdaad betrap terwyl hulle by die winkel op die hoek van Mooi- en Kerkstraat wou inbreek.
“Die twee mans is van Tanzanië. Een is 22 jaar oud en die ander een is 32. Hulle word aangekla van inbraak en kwaadwillige saakbeskadiging.”

– Sapa

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.