Twee mans is vir verkragting in hegtenis geneem in Soweto.
Ao. Kay Makhubele, woordvoerder van die polisie, sê ʼn 32-jarige man van Moroka is in hegtenis geneem nadat hy glo Saterdag ʼn 23-jarige vrou verkrag het. Makhubele sê ʼn 23-jarige man is intussen in Dlamini in hegtenis geneem nadat hy glo ʼn 17-jarige meisie verkrag het. Die verdagtes sal na verwagting Maandag in die Protea-landdroshof verskyn.
Ek wens die gemeenskap wil al wat n verkragter is in die hande kry. Hulle verdien die dood. Regtig, in my oe is alle verkragters en ook kriminele gemors. In die tronk moet die belasting betaler vir hulle sorg.
Nee wat. Gee die skuim vir die publiek. Hulle sal weet wat om te doen. Dan sal die kriminele dade moontlik afneem.