Twiets uit die “Nkandla-woning”

nkandla twitterʼn Satiriese rekening, genaamd @NkandlaHome, is tot groot vermaak van gebruikers op Twitter oopgemaak.

Daar is reeds 33 twiets vanaf dié rekening, waaronder die jongste dat “helipads” in die vervolg bekend sal staan as “halala-pads”, aangesien eersgenoemde te veel herinner aan paniekerige ontruimings vóór revolusies uitbreek.

Die rekening het op 2 Desember sy eerste twiet uitgestuur en spog reeds met meer as 3 200 volgelinge.

Klik hier om die res van die twiets te lees.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.