Twitter-kenmerk ‘veer’eenvoudig

Twitter gaan van vandag af slegs hul alombekende blou voëltjie as hul handelsmerk gebruik. Die voëltjie self spog ook met nuwe vere en is ‘n meer vereenvoudigde weergawe van die vorige een.

Die maatskappy het Donderdag op hul blog geskryf: “Van vandag af sal gebruikers oplet dat slegs die eenvoudige Twitter-voëltjie as handelsmerk gebruik gaan word. Dit is nie meer nodig om van skrif (twitter) of ʼn klein ‘t’-letter in ʼn boksie gebruik te maak nie.”

Lees hul bloginskrywing hier

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.