Twitter oorhandig data vir anti-Semitisme-saak

Die sosialemedia-maatskappy Twitter het Vrydag gesê hy het data aan Franse owerhede oorhandig om die outeurs van anti-Semitiese twiets te identifiseer.

Twitter het ʼn klag van ʼn Joodse studente-groep ontvang. ʼn Hof in Frankryk het in Januarie die maatskappy beveel om die data bekend te maak nadat die klag van Frankryk se Vereniging van Joodse Studente (UEJF) ontvang is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.