Tzaneen-kind verdrink in bad

Argieffoto

Argieffoto

ʼn Kind het in die bad in sy huis naby Tzaneen in Limpopo verdrink.

“Paramedici is na die toneel ontbied en die familie het reeds KPR-behandeling begin toepas,” het Russell Meiring, woordvoerder van ER24, in ʼn verklaring gesê. “Alle pogings was egter tevergeefs en die kind is op die toneel dood verklaar.”

Die oorsaak van die verdrinking is nie bekend nie. Die naam en ouderdom van die kind is ook nie bekend gemaak nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.