Veediefstal: Vermeende baasbrein agter tralies

Screen Shot 2013-09-07 at 11.31.02 AMDie video volg onderaan die berig. Tinus Groenewald, die vermeende baasbrein agter ‘n veediefstalsindikaat gaan nog ‘n hele ruk lank agter tralies bly.

Groenewald word verdink van veediefstal van sowat R2,4-miljoen. Hy gaan in elk van die agt sake teen hom in vier verskillende howe moet aansoek doen om borgtog.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

74 Kommentare

Trippie ·

NEE NEE NEE – hoe doen jy dit witmens ? Het jy geen gewete nie ?

BLY MAAR LEWENSLANK AGTER TRALIES.

german ·

Sluit toe en gooi weg die sleutels. Een maal ‘n krimineel, altyd ‘n krimineel. Is maar net per toeval dat sy vel hierdie keer wit is.

Willy ·

Ek hoop tog so die Lesotho’s word ook aangekeer wat ons familieplaas in die Oos Vrystaat plunder van lewendehawe.

Seg Net ·

Hel ou Willy hoe groot is daardie plaas van jou? Ek raak skoon jaloers as ek lees van mede forum gebruikers met plase as ek hier op my stukkie grond met die klomp, ek dink, 60, het jy geseg, ou wrakke moet plak. Kan ek nie maar daar gaan plak nie, dan pas ek sommer vir jou die plek op ook. Met wat boer jy daar?

Trippie ·

Willy, vir ‘n Engelsman vaar jy nogal goed met die gebruik van die woorde “lewende hawe”.

Hallo Seg Net, ek sal my voortande gee om op ‘n plaas te gaan woon. Nader aan die natuur kan mens sekerlik nie.

Julle Boere moet julself mooi oppas.

Seg Net ·

Hallo Trip, Mens kan seker net doen wat jy kan om jou en jou gesin se veiligheid te PROBEER beveilig. Gelukkig is misdaad hier by ons baie minder as by julle. Die polisie hier ken ook almal en doen nog hulle werk. Dit is nog soos in die ou dae dat jy vir die polisie man of dominee ‘n slagding of groente of wat beskikbaar is gee indien hulle hier besoek aflê, nie dat dit baie gebeur nie, maar dit is rustig.
Ek het verlede somer hier ‘n beet uitgehaal wat 1.1 kilogram geweeg het, een groot moewiese knol. Ek sal tog kyk of ek nog die foto het. Dit afgeneem langs ‘n vuurhoutjie doos op die skaal.

Andries ·

Dit is waar wat jy sê Willy dat die Lesothos verantwoordelik is vir die meeste veediefstal in die Oos Vrystaat. Ek weet want ek boer ook hier. Daar is van die mooiste plase hier met baie water daarom sal jou familie nooit probeer ‘n bestaan hoef te maak uit scrap metal nie.

Willy ·

Ek is die langnaweek weer daar Andries so as dit naby Lindley is moet ons bymekaar uitkom.
Daar is darem een wrak op die plaas. In die bloekombos. Dis ‘n Plymouth en voos op geskiet. Lyk soos ‘n sifdraad.

Seg Net ·

Andries jy en willy is baie gelukkig, ja ek moet maar die “plot” waarop ek bly probeer onderhou en moet geroeste motor wrakke probeer verkoop. Die ongeluk is niemand wil dit eers verniet hê nie. Ek het nou net besluit om my plakkers hut “willy se plot plakkers” te noem. Bordjie sal die plaas naam vervang.
Van die os op die jas. Willy hoe gaan dit met jou “FAN CLUB” ledetal seker al verby Steve en Sunette sin.

Andries ·

Soek jy aandag Seg net of is jy net kinderagtig met ‘n minderwaardigheidsgevoel? Ek sien jou al ‘n ruk lank hier. Word groot ou.

Seg Net ·

Andries as jy my nou al ‘n ruk lank hier sien. Wat nou? Moet ek nou bang raak?

Cobus ·

Andries ek dink hierdie Seg is ‘n vroueslaner met ‘n suur brandewyn asem.
Wat kan jy verwag van ‘n plotrot met wrakke op.

Andries ·

Seg net is stil swing seker daar tussen die wrakke rond. As hy teen een van die baie wrakke val sê hy seker gelukkig is dit bloed en nie my brandewyn nie.

Frik ·

Of hy sê hoe mooi is die GT strepe op die wrak se bonnet maar dis sy kots strepe.

Seg Net ·

Nee julle is verkeerd ek het die goed waarmee ek boer, varke soos julle, gaan kos gee. Lekker hier in die Kalahari. Skoon lug water en so te seg misdaad vry. Julle kan net daarvan droom en ek beleef dit. Lekker werk more, hoop nie die verkeer is te erg nie. Ek lag vir julle. Liewer tussen die wrakke en vry as in die verkeer en agter slot en grendel. Geniet dit maters.
Andries jy swing sekerlik tussen die ousies rond.

Andries ·

Jy moet maar lekker lê tussen jou ousies en sif op tel. Sien dit is al klaar na jou breins toe.

Frik ·

Jy boer seker met kots strepe op die wrakke. Met sand ook. Wat ‘n khak lewe.

Cobus ·

Waar van die mond van oorloop is die hart van voel. Seg het lang ore soos die kinders aan sy ore trek. Kom uit die ousie se kamer uit.

claudine mostert ·

Oom tinus is n goeie mens.. Muni klipe gooi ni mense .. Hul weeti wt ht hy gedoen om te kom wa hy is ni … Los liewer jul komentaar vi hul self … En is jul hande skoon … Dink daar aan ..

Willy ·

Hul weeti wt ht hy gedoen om te kom wa hy is ni.
Jy meen die tronk?
Claudine in die berig staan dat hy word verdink van veediefstal.

claudine mostert ·

Oom tinus is n goeie mens.. Muni klipe gooi ni mense .. Hul weeti wt ht hy gedoen om te kom wa hy is ni … Los liewer jul komentaar vi hul self … En is jul hande skoon … Dink daar aan .. Oooo ja … En hy maak ni wit mense se name sleg ni…

Trippie ·

Claudine, ons, die forum-gebruikers reageer op die inhoud van die berig, en daar staan in geen onduidelike taal dat hierdie man die baasbrein was. Om betrokke te raak by so ‘n sindikaat, is KRIMINEEL.

Jy beweer hy maak nie die blankes se naam sleg nie … ek verskil van jou, HY DOEN. Ek sit my kop ‘n blok die diefstalle was nie van SWART boere nie, maar wel van Blanke Boere.

Seg Net ·

Claudine Springbokke het groot gewen en jou bottel is seker leeg? Gaan slaap en lees wat jy geskryf het as jy nugter is.

claudine mostert ·

Oom tinus is n goeie mens as j hom ken (persoonlik) muni oordeel en mense .. Ek drink ni eks 15

Trippie ·

Claudine, bietjie raad van my af – as jy saam en met volwassenes wil praat (skryf) – weerhou jouself daarvan om Mxit taal te gebruik. Dis swak styl, jonge dogter.

Seg Net ·

Eish 15 en kan nie spel nie, toemaar ek ook nie. Claudine en ek is 11 te jonk vir jou.

Seg Net ·

Claudine jou oom Tinus is ‘n veedief n ‘n groot skelm. Hy behoort nie borg te gekry het nie. As k jy was sou ek nie eers geseg het ek ken hom nie. Mens kan nie jou familie kies nie, maar aan jou vriende word jy uitgeken.

Paul ·

Wys jou net dat witmense nie engeltjies of God se wibroodjies is nie. Speel julle maar lekker God en veroordeel links en regs, maar onthou net jou dag gaan kom om rekenskap te gee.

Trippie ·

Paul, niemand speel God nie, wette word gemaak om gehoorsaam te word, die Bybel verwys juis daarna in die 10 Gebooie – jy mag NIE steel NIE. Wanneer jy jouself daaraan (en elke ander Gebod) skuldig maak, sal jy GESTRAF word en rekenskap daarvan gee, op aarde, sowel as voor God.

Nee gits, mens kan mos nie die beskuldigde se “werk” hier goed praat nie. Dis NIE ‘n geval van kleur nie, ons almal faal daagliks en moet erken waar ons fouteer / sondig en die straf dra.

Willy ·

So Paul jy speel lekker God om ons al klaar te oordeel wat teen diefstal is en die tien geboeie te probeer onderhou. Ek is bly jy is nie God om dié wat die nou pad probeer wandel in die hel te stop nie.

claudine mostert ·

Mens moet eers skuldig waneer jy skuldig bevind word oor deel kom ons ni oor as mens

Trippie ·

Jy het nog baie om te leer Claudine, leer uit ander se foute ook. Bepaal jou aandag eerder by jou skoolwerk jong dogter. Wanneer jy die dag volwasse is, dan praat jy saam. Geniet jou jongmens-lewe terwyl jy kan.

anita visser ·

As alle eenhede ondersoek sou word en vernaam die ouens wat bedank het glo daar is n paar wat saam vee bymekaar gemaak het.

vuurvreter ·

Claudine as Tinus onskuldig is sal ek se jammer maar ek belowe jou hys n skelm. Hoekom so baie sake teen hom. Hulle het hom seker lank gesoek.

Trippie ·

VUURTJIE, ek sien my repliek onder Mandela-standbeeld-berig is verwyder – TSK !

Nou-ja, dan wag ek maar tot King-Kong vertoon word (is dit nou die fliek se naam hehe – kan nie onthou nie.)

claudine mostert ·

Tripie as dit familie vn ju was sooo jy ook ni op gee ni…

Trippie ·

Claudine, familie of nie – reg is reg en verkeerd bly verkeerd.

claudine mostert ·

Julle almal gee op maar God sal nie op gee op oom tinus ni..

Maggie ·

Trippie, in watter wereld leef jy, hierdie ou is maar die tip van die ysberg. Daar is hordes blanke mans wat so vee steel, hul was nog net te slim om uitgevang te word, en die meeste van hulle gebruik omkoop geld, baie van die blanke polisie was maar te bly vir ekstra geldjie. Ek kan vir jul baie voorbeelde noem.

E. Weitzman ·

Let this Bastard sit as long as possible ! In a single cell, no communication other than the sounds of catte in agony. I also had cattle stolen,in all about 32 stud Jerseys, not by his syndicate, but by other Syndicate and the organizer sat for only one year! Is out again, now we are having to employ extra security in case he starts again

Sarie van Niekerk ·

Ek is stom geslaan!! As die beweringe waar bewys word dan weerle dit ons almal se optredes want kom ek wet julle almal toe die woorde meesterbrein agter veediefstalle is aangekeer uitbasuin is, het ons almal gese ja dit is weer daai spul skelm bastard wat besig is om ons land leeg te steel. Om die plaasboere te beroof van alles. En kyk na wie is nou eintlik die beskuldigde!!

claudine mostert ·

Soos wat die deure van die Kerk oop staan vir almal soo staan die deure van die tronk ook oop vir almal …

Seg Net ·

Claudine inderwaarheid so. Net een verskil. Rasse populasie gewys en % in tronk is die swart BAIE meer.

Andre ·

hierdie ding van onskuldig tot skuldig bewys is twak. Dis volgens die wet ja, maar as jy iets verkeerd gedoen het is jy voor jouself en God skuldig!

claudine mostert ·

EveRyboDy wants the truth but nobody wants to be honest

claudine mostert ·

Andre dis dood reg da wt jy se .. Soo hoe kan mense hom skuldig maak wnt mense is ni God ni hy moet antwoord aan God wt hy gedoen ht en ni aan di mens ni .. God ht hom kla vergewe nou mut jul as mens nt..en hy staan voor God ALEEN om geoordeel te word…

vuurvreter ·

More Claudine, jong ek weet nie in watter sprokies wereld jy leef nie. Dink jy die boere wie se vee hy en sy trawante gesteel het het hom vergewe? As daai boere hom gevang het was hy nou wurm kos.

claudine mostert ·

Vuurvervet .. Hmmm, al vergewe hul hom ni god doen ..

claudine mostert ·

vuurvreter. ,, God ht hom vergewe .. Sooo … Ummm en ek lewe in in n sprokie wereld ni…

Andre ·

Claudine, dis darem n lekker land die, jy steel, moor, rand aan, verkrag jong meisies soos jy en God vergewe hulle en alles is weer honky dory. ek dink jy moet wakker word. Onthou, God vergewe die wat WARE berou het teenoor God.

claudine mostert ·

… Hul se in 10 geboue moeni steel .. Ja ok maar onthu mensie da stn ook muni oor deel ni.. Sit jul elke sondag voor in di kerk … Jul hande moet silwerskoon wees voor jul oordeel// andre .. Ek ken ju ni.. En j keni vir Tinus groendewaldt ni.. Sooo muni hom sleg se ni..wary oor jul eie probleme en as jul hande skoon is dn prt ons wea

Trippie ·

10 GEBOOIE Claudine, nie geboue … jy is so min 15 as wat ek 55 is. Jou oom het fouteer – PUNT !

Die storie van “voor in die Kerk sit” … jy gaan nie met die tannie regkom nie. Moenie daardie kaart speel nie.

Trippie ·

Claudine, daar is ‘n gat in jou opvoeding !

Bepaal jou aandag by jou skoolwerk.

vuurvreter ·

Mense kom ons los maar die saak daar. Ek voel jammer vir Claudine. Sy probeer maar net opstaan vir haar mense. Chat more weer.

claudine mostert ·

Helo dis Claudine se ma daar is niks vout met my kind se op voeding as jy n probleem het los haar dan uit . (Trippie) jy het waarskeinlik nie kinders van jou eie nie

Willy ·

Sjoe maar die ma se spelling is net so beroerd soos die dogter sn! Seker nie ‘n groot ouderdomsverskil nie. Dis beter om kindeloos te wees as om party kinders te hê.

Trippie ·

Claudine se ma :: Leer jou kind as volg – kinders word gesien en NIE gehoor … ! Outydse waardes geld vandag nog. Jy moes in die eerste plek nie toegelaat het dat jou 15-jarige dogter hier kommentaar gelewer het nie.

Vout – Fout
Waarskeinlik – Waarskynlik

Gerhard ·

Tinus.

As jy dalk die boodskap kry, sterkte.

Vir al die ander wat so maklik klip gooi, hy is onskuldig tot anders bewys deur n hof. Die polisie hou nou vir Tinus voor as meester brein van n veediefstal sindikaat, dink jul regtig elke bees wat gesteel word is deur hom beplan?? Hoe is dit ook nou dat elke bees ewe skielik “stoet” is? Lyk my niemand het meer komersieele diere nie!

Mens hoor altyd net aantuigings in die media maar nooit as iemand onskuldig is nie.

Tinus hou jou kop hoog al skop almal jou nou. Wees eerlik en reguit.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.