Veediefstal: Vermeende baasbrein agter tralies

Screen Shot 2013-09-07 at 11.31.02 AMDie video volg onderaan die berig. Tinus Groenewald, die vermeende baasbrein agter ‘n veediefstalsindikaat gaan nog ‘n hele ruk lank agter tralies bly.

Groenewald word verdink van veediefstal van sowat R2,4-miljoen. Hy gaan in elk van die agt sake teen hom in vier verskillende howe moet aansoek doen om borgtog.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

74 Kommentare

jongste oudste gewildste
Trippie

NEE NEE NEE – hoe doen jy dit witmens ? Het jy geen gewete nie ?

BLY MAAR LEWENSLANK AGTER TRALIES.

german

Sluit toe en gooi weg die sleutels. Een maal ‘n krimineel, altyd ‘n krimineel. Is maar net per toeval dat sy vel hierdie keer wit is.

Willy

Ek hoop tog so die Lesotho’s word ook aangekeer wat ons familieplaas in die Oos Vrystaat plunder van lewendehawe.

claudine mostert

Oom tinus is n goeie mens.. Muni klipe gooi ni mense .. Hul weeti wt ht hy gedoen om te kom wa hy is ni … Los liewer jul komentaar vi hul self … En is jul hande skoon … Dink daar aan ..

claudine mostert

Oom tinus is n goeie mens.. Muni klipe gooi ni mense .. Hul weeti wt ht hy gedoen om te kom wa hy is ni … Los liewer jul komentaar vi hul self … En is jul hande skoon … Dink daar aan .. Oooo ja … En hy maak ni wit mense se name sleg ni…