Verkragte Noorweegse vrou vrygelaat

Marte Dalelv

ʼn Noorweegse vrou wat in ʼn hofgeding beland het ná ʼn verkragting in Dubai, is glo vrygespreek en kan die land verlaat.

Marte Deborah Dalelv het aan The Associated Press gesê sy die openbare vervolger het Sondag haar paspoort aan haar oorhandig en die 16 maandelange vonnis wat sy opgelê is nadat sy van seks buite die huwelik aangekla is, is laat vaar.

Dalelv (42) het aangevoer sy is in Maart deur ʼn kollega verkrag, maar sy is van seks buite die huwelik aangekla nadat sy die saak by die polisie aangemeld het. Klik hier om meer te lees.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

amy ·

Al is sy nou vrygelaat, sê dit nog steeds veel vir vroueregte in Dubai (en lyk my einige Oosterse Land). En dan is sy boon-op deur ‘n kollega verkrag? Hoop nie hy kom los oor ‘n “tegniese punt’ nie. Hy moet tronk toe, waar hy OOK verkrag moet word. Die stuk skuim!!!

Hendrik ·

Ek stem daar is geen vroueregte in lande wat Islamitiese wette volg nie, hulle wette is vasgevang in ‘n antieke tydperk en verdien nie ‘n plek in die mensom nie. MAAR daar’s geen rede om so laag soos hierdie wet te daal en te wens dat enige mens verkrag moet word nie. Die begeerte om iemand kwaad aan te doen, of soos in hierdie geval te hoop/wens dit kom hom toe, is niks beter as om self die kwaad te doen nie.

Hanlie ·

Dit is verskriklik om te dink sulke wette bestaan nog. Ek verstaan die enigste manier wat “hulle” sal erken sy is verkrag is as “4 mans” dit gesien het – en dit aanmeld! Het jy al in jou lewe sulke nonsens gehoor. Dus as ‘n vrou in daardie land deur meer as 1 man verkrag is dan sal dit steeds nie verkragting wees nie…tensy ander 4 mans dit sien. Regtig! Ek verstaan nie hoekom die mense (Veral die SA vrouens) so mal daaroor is om daar te gaan werk nie….

Sakina ·

IF PPL DON’T HAVE RESPECT FOR THAM SELF THAN THAY MUST TAKE WHAT IS COMEING FOR THAM BCZ OUR MOSLIM HAVE SO MANY REAL WHY PPL DON’T HAVE RESPECT FOR ATHER COUNTRY IF THAY DO IT HER IN SA THAY CAN’T THINK THAY WILL GET IT RITE IN ATHER COUNTRY MYBE SOUTH AFRICA MUST ALSO CHANCE THERE REAL HER THAN I THINK RAPE AND WOMEN APEST WILL BE LESS BUT HER IN SOUTH AFRICA PPL DO JUST WHAT THAY WANT TO DO THAT’S WHY IF A COURT CASE LIKE THIS IS HAPPEND ITS ONLY BALE WHAT THAY GIVE TO PPL WHY THAY DON’T SENT THAM TO TAIL
MY THIS ALSO BE A LESSEN FOR PPL IN SOUTH AFRICA DON’T TAKE CHANCE IN A ANOTHER COUNTRY IT ALSO CAN HAPPEND HER MY OUR COUNTRY LEARN A LESSEN OF THIS WHAT IS HAPPEND THERE AND MY THE REAL BE ALSO CHANCE IN SOUTH AFRICA TOO MUCH WOMEN AND MEN GET AWAY WITH CREAMS

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.