ʼn Man is Dinsdagoggend in Kaapstad glo deur gemeenskapslede doodgeslaan en aan die brand gesteek omdat hy van diefstal verdink is.
Lt.kol. André Traut, ʼn polisiewoordvoerder van die Wes-Kaap, sê die voorval het in Khayelitsha plaasgevind. “Gemeenskapslede het Lindile Maci (26) van diefstal in die omgewing beskuldig voordat hy doodgemaak is,” het Traut gesê.
Die polisie ondersoek die saak. Niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie.
dit gaan alhoe meer gebeur. misdadigers kom te maklik los
,,,,,,,,,,,net so erg indien nie baie erger,as wat op Vlakplaas gebeur het,,,, en daar word geen “waasrheidskommisie”,,,,,aangestel,,,,,,,,,ook nie eers na die “Plaasmoorde “,,,en nuwe arnagie op “ou Blankes!”